Description
Voortrekkerpers
1968
Hardeband met bruin buiteblad sonder omslag, boek het bruinerige vlekke op verskeie plekke in die boek, steeds stewig gebind, skoolstempel agterin boek, effense waterskade kan op foto gesien word. Effense rimpelings. Paar potloodmerkies