Uile / Clive Catchpole

R80.00

Alles oor uile en ook bespreking van verskillende uile met gekleurde skets by.

1 in stock

SKU: KIN. NIE-FIKSIE.SUR.017/5/20 Category:

Description

Hollandsch Afrikaansche Uitgevers Maatschappij

Eerste Afrikaanse uitgawe 1977

Hardeband met stofomslag in redelike toestand, x bibboek met sakkie en stempels in boek

Oorspronklike titel: Owls – 1976

Uit Engels vertaal deur Juri en Lorna van den Heever

Illustrasies: David Nockles

Reeks: Die Diereryk-reeks