Uit die banke op die planke / Ettie Bierman

R100.00

Omdat daar so ‘n tekort bestaan aan opvoerbare toneelstukke vir kinders, is ek genader om in hierdie behoefte te probeer voorsien met die skryf van Uit die banke op die planke, gegradeerde toneelstukkies vir kinders.

Hierdie boek bevat toneelstukke van standerd 1 tot standerd 10, twee per standerd.

Out of stock

SKU: DRA.GRA.006/2/17 Category:

Description

Uitgewer: JL van Schaik

Datum: 1971

Toestand: Sagteband met gekleurde voorblad boek in netjiese en skoon toestand