Uit oerwoud en vlakte: Sketse uit die Oos-Afrikaanse Dierewêreld / Sangiro

R45.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.LIZ.56/2013 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Nasionale Pers Beperk

37ste druk, 1960

Illustrasies deur H. Ant. Aschenborn

Hardeband boek sonder stofomslag, stempels en nommers op eerste twee bladsye geskryf en titelblad losserig, boek verder nog netjies en stewig, met potloodaantekeninge en onderstreep in boek, boek het effense waterskade en blaaie is gerimpel maar orals nog leesbaar en in toestand om te lees.