“Uitspring, Kêrels!” / P.J. Schoeman

R80.00

Wanneer oom Fanie, ’n pa van nege lewenslustige seuns, se plaas te klein word, gee hy die opdrag: “Uitspring, kêrels!”. Vir die ouer broers wat moet “uitspring” en hul eie potjie moet gaan krap, is hierdie woorde die begin van ’n groot avontuur. Maar om uit te spring is nie vir sommerso nie. Waar gaan die seuns plase kry? Wat moet hulle op hulle waens laai? En sal hulle alles onthou wat oom Fanie hulle geleer het?

Out of stock

SKU: FIKSIE.SUR.112/6/20 Category:

Description

Tafelberg-Uitgewers

Tiende druk  1971

Hardeband met omslag met heelwat verweer op omslag, boek is nog mooi en skoon en blaaie vergeel maar stewig en netjies