Varswaterhengel in Suid-Afrika / B.J. Engelbrecht

R55.00

Boek oor hengel. Hoofstukkie ingedeel as volg:

1. Iets oor hengelgerei

2. Ons inheemse hengelvisse – Baber, Geelvis, Klipbaber, Kurper, Makriel, Moddervis, Palin en Tiervis

3. Invoerde hengelvisse – Forel, Karp en Swartbaars

4. Oor kunsaas

 

 

1 in stock

SKU: NF.ELS006.8/17 Categories: , Tags: , , ,

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Tweede hersiene uitgawe 1975

Hardeband sonder stofomslag, redelike skade aan onderkant van rugkant maar boekinhoud in perfekte toestand

Ontwerp deur Desmond Windell

Heelwat swart en wit sketse, sowel as volkleur fotos wat die teks ondersteun.

R55