Velde vol vygies / Empie Maritz

R50.00

Die gewilde Empie Maritz vertel hier die verhaal van Annette Vermooten, die dogter van ‘n ryk dokter, vir wie die stadslewe vervelig geword het. Hoewel sy op die punt staan om verloof te raak aan dr. Eric Kriel, besluit sy om verplegingswerk op Vygiesfontein in Namakwaland te gaan doen. Daar het sy so lief geword vir die mense en die omgewing dat sy haar nie kon losskeur nie! Empie teken haar karakters eg menslik, intiem. Dit is ‘n ware ondervinding om hierdie werk van haar te lees en te geniet.

Out of stock

SKU: FIKSIE.EES.020/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Daan Retief

Datum: 1979

Toestand: Hardeband met stofomslag, verweer op kante van omslag boek nog mooi en skoon binne – dalk nooit gelees nie

Naam van vorige eienaar voorin