Veldwagter! / Hannes Kloppers

R250.00

Oor veldwagter Harry Kirkman se lewe.

Jare van navorsing het die skrywer van mnr. Kloppers voorafgegaan. Om seker te maak dat hy die korrekte feite voorlê, het die skrywer al die veldwagterdagboeke van die Krugerwildtuin sedert 1934 deurgewerk het hy sy inligting gehaal uit ou plakboeke en dit gekorreleer met die jaarverslae van die wildtuinopsieners – ja selfs die weerverslaee van die vroegste jare af is nageslaan. Daarby het hy die toneel van elke gebeurtenis wat in hierdie groto werk aangestip is, self gaan besoek. Die resultaat is hierdie fantastiese verhaal…

1 in stock

SKU: BIO.DIX.016/5/12/22 Categories: ,

Description

Voorwoord deur:  Rocco Knobel, Direkteur van Nasionale Parke

Veldsketse Tiens Swanepoel en Len Lindeque

Uitgewer: Jansonius & Heyns

Tweede druk November 1967

Toestand: Hardeband sonder stofomslag – groot pluspunt die boek is geteken deur Hannes Kloppers op 18.18.68!