Description
Uitgegee deur Corals Publishers
Eerste uitgawe 2007
Sagteband met mooi foto op voorblad, splinternuut
R130
R130.00
Verander en leef is die getuienis van ‘n lewe wat onherroeplik verander is deur die krag en genade van God. God se fluisterende stem het ‘n stok en staf geword wat Benno Kuhn se lewe radikaal verander het.
“In hierdie boek leer ons Benno ken in al sy wedervaringe en soeke na vrede en sin in sy lewe. Jy gaan ook hierdeur vir Jesus leer ken as die lewende God wat sondaars lief het en nuut maak. Mag die Here deur hierdie getuienis met jou praat en jou nader aan Hom trek.” – Dr. Dirkie van der Spuy –
Out of stock
Uitgegee deur Corals Publishers
Eerste uitgawe 2007
Sagteband met mooi foto op voorblad, splinternuut
R130