Verlede, hede, toekoms SA Wetenskap en kuns / (1909-2019) / Jacques van der Elst (Red)

R120.00

Die inhoud van hierdie publikasie dek die tydperk van 1984 – 2019. Die meeste medewerkers is of was gedurende die tydperk betrokke by die Akademiewerksaamhede, onder andere in die funksie van raadsvoorsitter, hoof- uitvoerende beampte of kommissievoorsitter. Enkele persone is gevra om ‘n bydrae te lewer op grond van betrokkenheid by sake wat vir die SA Akademie  van hoogste belang is. Dit raak aspekte soos die hoër onderwys en die plek van Afrikaans in die Suid-Afrikaanse samelewing.

1 in stock

SKU: GESK.SAW.014/6/20 Category:

Description

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

2019

A4 grootte boek in kleur en met glansvoorblad

Omslagontwerp: Elzabe Vosloo

Boek nuut aangekoop