Verliesfontein / Karel Schoeman

R170.00

Verliesfontein is die eerste roman in die drieluik Stemme wat begin is, en die laaste wat voltooi word. Net soos die ander twee titels, Hierdie lewe en Die uur van die engel, handel dit oor die Suid-Afrikaanse verlede, en meer spesifiek oor die verlede van die Afrikaner, soos beskr;yf in die woorde van diegene wat dit self ervaar het. Die sentrale gegewe in hierdie boek is die inval van die Vrystaatse kommando’s in die Kaapkolonie in die somer van 1900-1901 tydens die Anglo-Boereoorlog.

Out of stock

SKU: FIKSIE.LIN.041/10/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste digitale sagtebanduitgawe, tweede druk 2012

Sagtebandboek in puik toestand, blaaie effens vergeel

Bandillustrasie en ontwerp: Tertia du Toit

Stemme-Reeks (Stemme 1)