Versamelde ballades / I.D. du Plessis

R65.00

Met die Ballade, soos met die Kwatryn en die Hekeldig, het I.D. du Plessis in die dertiger jare baanbrekerswerk gedoen. Sy Ballades wat al verskeie kere voorgeskryf is en waarvan die agtste druk hierdie boek is, is egter nie meer verteenwoordigend van wat die skrywer in hierdie genre gelewer het nie. Die langer verhalende verse soos Ballade van Twee Boere en Ballade van die Eensame seeman het later verskyn en word nou tesame met NonkalaDaar kom die alibama en ander ballades hier byeengebring om ‘n volledige beeld te gee.

Out of stock

SKU: DIG.DEH.0402 Category:

Description

Uitgewer: Nasionale Boekhandel

Datum: Derde druk 1966

Toestand: Hardeband sonder stofomslag, verbleiking op voorblad en handetekening van vorige eienaar voorin