Versamelpak 3 (Waardevolle ou skoolboeke) – Julie

R90.00

Versamelpak 3 bestaan uit die volgende boeke:

1. Japtrap – JP en Ria Smuts
2.Drie vertellings – MER
3.By fakkellig – Karel Schoeman
4.Jasper die speurder – C.F. Beyers-Boshoff
5.Die wilde loot (met omslag)- Elise Muller
6.Waterbobbejaan met omslag – Ben Venter
7. Moeder Poulin – G.H. Franz
8.Die sterwende aarde – Rene Bazin
9.Mario en die diere – Waldemar Bonsels
10.Temmers van die Noordweste – Elizabeth Vermeulen

Out of stock

SKU: FIKSIE.VERSAMEL 3 Category:

Description

10 tweedehandse ou skool voorgeskrewe boeke in goeie toestand

Ideaal vir tuisskolers en privaatskole