Versamelpak 4 (Waardevolle tweedehandse boeke) – Julie

R100.00

Die versamelpak nr. 4 bestaan uit die volgende boeke:

1.Agtien man en ‘n meisiekind (met omslag met verweer op) – W.A. de Klerk
2.Werfjoernaal (Met mooi omslag)- F.A. Venter
3.Storm op see – T.C. Pienaar
4.Drie eenbedrywe – J.F.W. Grosskopf
5.Die Lentereeks standerd 4
6.Digters en digsoorte
7.Dias (met omslag) – NP van Wyk Louw
8.Ons taalhelde – P.J. Nienaber
9.Innisdae – Marie Malherbe
10.Afrikaanse Woordelys en Spelreëls 1969
11.Klappermannetjie (Die presidentreeks St. 3)
12.Redding in die ruimte (Die presidentreeks St. 5)

 

 

 

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.VERSAMEL 4 Category:

Description

12 Versamelpak boeke bestaan uit tweedehandse skoolboeke en is uiters geskik vir tuisskolers.

Fiksie, drama en kortverhale ens

Ideaal vir tuisskolers en lesers wat van ou goud boeke hou.