Verskietende ster: ons is geskape met ‘n talent vir ‘n rede / Stefan Enslin

R70.00

Phillip Schuman se wêreld voel of dit in duie stort die dag toe sy ma sterf. Dit is nou net hy en sy pa Tomas, die pa wat lankal reeds moed opgegee het op die lewe. Phillip kon maar net sowel saam met Maria gesterf het, want na haar dood word Phillip verhoed om enigsins sy talent en passie vir musiek verder uit te leef. Die hoop om klavier by die skool te speel is tevergeefs, waar die skool boelie met ‘n ysterhand regeer en die tingerige Phillip boonop vervreem word van die speelgronde. Spoedig vind Phillip kreatiewe maniere om sy talent as pianis uit te leef op die mees ongelooflike manier, maar selfs dit lei tot rampspoedige gevolge. Geïnspireer deur ware gebeurtenisse.

Out of stock

SKU: GEE.SON.047/11/17 Category:

Description

Uitgewer: Naledi

Datum: Eerste uitgawe 2013

Toestand: Soos nuut sagteband