Vertel vertel / Dot Serfontein

R70.00

Vertel vertel bestaan uit veertien kortverhale. in Vertel vertel sit Dot Serfontein haar storiehoed behoorlik op en maak van die leser die luisteraar. Hier is ‘n vertelling amper net so uit die mond van ‘n suigeling, en ander van ou baasvertellers in haar omgewing. Stories  wat vernufig omgewerk is tot boeiende kortverhale. En nog ander stukke in verbeelde geskiedenis van Kroonstad aan die oewers  van haar geliefde Valsrivier, meesleurende romanses oor mense wat haas wegraak in die mistige, bewoë verlede van oorloë en vrede.

Out of stock

SKU: FIKSIE.CHA.016/7/18 Categories: , , Tags: ,

Description

Uitgegee deur Queillerie Uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk 1995

Sagteband nog mooi, en in puik toestand