Visgedrag en kunsaashengel / Prof. BJ Engelbrecht

R100.00

VADERSDAG SPESIALE AANBOD VAN 12 JUNIE TOT 19 JUNIE 2019!

Hier is uiteindelik ‘n boek waarin u tot in die fynste besonderhede waardevolle inligting kan bekom oor die hengelkuns van iemand wat allerweë beskou word as ‘n groot kenner op die gebied. In Visgedrag en kunsaashengel vertel prof. Engelbrecht van sy waarnemings oor die gewoontes van ons hengelvisse en hoe hulle reageer op faktore soos watertemperatuur, lugdruk, die suurstofinhoud van die water en ander fakture wat visgedrag bepaal.

Die boek bevat ook gedetailleerde innligting en tekeninge oor hoe om kunsaas soos die Engelbrecht swaailem en die swart loodkop te maak. Hierdie boek is so reg na elke hengelaar se smaak.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.JPO.001/4/18 Category:

Description

Uitgewer: Promedia Publikasies

Datum: Eerste druk 1980

Toestand: Hardebandboek in A4 grootte met los stofomslag boek in puik toestand

Omslagontwerp en illustrasies: Marie-Louise Malan