Sale!

Visoene van die Ewigheid / H.A. Baker

R30.00

Visoene?… In die twintigste eeu?

“Onmoontlik!” sê u dalk. Maar as dit met ‘n kind gebeur, dan laat dit ‘n mens wonder, nie waar nie? En in dié geval het dit niet net met een kind gebeur nie – nee daar was ‘n hele groep kinders betrokke.

Hierdie kinders was bedelaars, uitgeworpenes in n goddelose samelewing voordat hulle in die Adullam-tehuis beland het. Daar het hulle, onder die leiding van ‘n toegewyde sendingpaar, die Here leer ken. Hulle het Hom om sy Gees gevra – en Hy het hulle op maniere geantwoord waarvan hulle nooit eers sou kon droom nie.

Hierdie is ‘n aangrypende boek wat handel oor die werke van ons groot en wonderlike God. Ons kan maar net stil word in nederigheid en eerbied voor die dinge wat Sy Gees aan hierdie eenvoudige Chinese wesies geopenbaar het, voor die wonders wat hulle in die hemel gesien het en voor die afgryse van die hel wat hulle ook gesien het, sodat hulle daarvan kon kom vertel…

Out of stock

SKU: GEE.ALG.1010/14 Category:

Description

Uitgewer: VG Uitgewers

Datum: Geen datum

Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad in netjiese toestand

Vertaling: In Afrikaans deur Lucia Wels