Volksgewoontes en bygelowe in Niassaland / J.H. Eybers

R85.00

Inhoudsopgawe:

Hul klere en kos, Die dorp en die hoofman, Dorpieslewe en beleefdheidsvorme, Aanbidding en bygeloof, Die kinders van die dorp, Die toordokter, toormedisyne en offerhande, Die skoonmoeder, haar skoonseun en skoondogter, Die voog en die oom, Die inisiasie-seremonie, Mtiti, Dood en begrafnis en Allerlei.

1 in stock

SKU: NF.BAS.007/9/27 Category:

Description

Uitgegee deur CSV boekhandel

Voorwoord deur Jessie Eybers op 3 Februarie 1942

Waardevolle inligting oor Niassaland

Foto van Meinji Mission Station op binneblad

Waterskade aan onderkant van eerste paar bladsye

R85