Vorster se 1000 dae / B.M. Schoeman

R120.00

Hierdie boek is een van die opsienbarendste politieke geskrifte wat verskyn het. Dit handel oor die politieke woelinge van die laat Sestigerjare in die Nasionale Party wat gelei het tot die afstigting van die Hertzog-groep.

Mnr Schoeman beskik oor intieme kennis en dokumente wat nog nooit voorheen geopenbaar is nie en wat ook op vandag se politieke strydpunte ‘n interessante lig werp.

Die skrywer se vorige boek, Van Malan tot Verwoerd het geweldige aandag getrek en was binne ‘n jaar uitverkoop.

1 in stock

SKU: GESK.BAA.101/5/22 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Uitgawedatum: Eerste uitgawe 1974

Toestand: Hardeband met stofomslag, effense verweer op die omslag, boek lyk en voel of dit nooit gebruik is nie