Vreemdelingvesting / Douglas Hill

R110.00

Vreemdling-vesting vervolg op Die jagter en Krygers van die woesteny en bring die avonture van Finn Ferrall en sy vriende – en hul stryd teen die wrede Vreemdeling-heersers van die aarde, die Slawehalers – tot ‘n opwindende einde.

Out of stock

SKU: JEUG.CDON.112/9/19 Categories: ,

Description

Human & Rousseau,

Eerste Afrikaanse uitgawe 1991,

Sagteband met mooi gekleurde voorblad oorgetrek met kleefplastiek skoolstempel en sakkie nog netjies

Afrikaanse vertaling: Jan Schaafsma,

Oorspronklike titel: Alien Citadel

Bandillustrasie: Ian Lusted