Waar boosheid broei / Peet Venter
R85.00
Thys Krige is uit die speurdiens en rigtingloos. Hy is bekommerd oor die reeks artikels wat Robyn Arendse oor kindersmokkelary skryf, en waarsku haar dat haar veiligheid in gedrang mag wees. Dit plaas ‘n stremming op hul verhouding. Sy word ook gedreig om op te hou skryf aan die artikels.
Waar boosheid broei is deel van ‘n trilogie waarvan Dieper as die bloed en Ou Bloed die eerste twee boeke was.
Out of stock