Waar jy sterwe / Jan Rabie

R120.00

Bolandia behels prosawerke oor ons vroeë geskiedenis in die Boland, dié wiegland waar Hollanders en ingevoerde swart slawe en Oosterlinge mekaar ontmoet het en tot twee nuwe volksgroepe in Suid-Afrika omskep is: witter en bruiner Afrikaners – al het die woord Afrikaner meer as ‘n eeu lank slegs basterkinders aangedui.

Waar jy sterwe (no 3) is ‘n vervolg op Die Groot andersmaak, sewentig jaar later, tydens die 1ste Britse Besetting en die Grensoorlog van 1798-1803, die mees betekenisvolle tydperk in ons geskiedenis

1 in stock

SKU: FIKSIE.FLE.001/11/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede druk 1978 (gedruk aanvanklik in 1966)

Hardeband met stofomslag – boek in puik toestand, geringe skaafmerke op die hoeke van die omslag

Reeks: Bolandia reeks nr. 3

Stofomslag: G.H. Rindfleisch