Waar koek en wyn ontbreek (kortverhale) / Christine Barkhuizen le Roux

R110.00

Verhale oor “gewone” mense wat jou nie onaangeraak sal laat nie, wat jou laat besef:  Dit is ook ék. ‘n Bundel soos ‘n “geknoopte mat met ineenvloeiende aardsgekleurde drade”.

“By die lees van hierdie verhale moet ek gereeld dink aan… die verskriklike oomblikke in daardie lewensprosesse wanneer die lont sy lading bereik. Die leser word gekonfronteer met die klein tragedie wat dikwels nie die koerant en statistieke haal nie. Juis daardeur word deernis gewek vir die eg-menslike.” – Wium van Zyl –

Out of stock

SKU: KOR.FOR.027/28/11/22 Category:

Description

Uitgewer: Lapa Uitgewers

Datum: Eerste druk 2006

Toestand: Sagteband boek is soos nuut

Omslagontwerp: Tienie du Plessis