Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1998
Ongeveer A4 grootte sagteband boek met mooi volkleurillustrasies deur Brita
Oorspronklike titel: How did I begin? 1997
Afrikaans deur Nonna Weideman
R110.00
Waar kom ek vandaan? is ‘n vriendelike warm inleiding tot die feite van die lewe vir jong kinders. Die vertel die storie van die oomblik van bevrugting tot by die geboorte van die baba.. Fraai illustrasies en eenvoudige maar eerlike verduidelikings lei die leser deur elke stadium Dit behoort heelwat bespreking te ontlot en antwoorde op al daardie vrae te verskaf!
Die ideale boek om keer op keer te deel met nuuskierige agies wat wil weet waar hulle vandaan kom.
Geslagsopvoeding.
Out of stock
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1998
Ongeveer A4 grootte sagteband boek met mooi volkleurillustrasies deur Brita
Oorspronklike titel: How did I begin? 1997
Afrikaans deur Nonna Weideman