Sale!

Wadda van die woestyn / Cor Dirks

R120.00

Besonder gewild was Wadda van die Woestyn, die verhaal van ‘n baba wat deur Boesmans grootgemaak word en waarna daar verwysings in Die Uile in die Kalahari is.

Wadda, die woestynkind, is as driejarige seuntjie deur sy Boesman-pleegouers na ‘n skipbreuk op die strand van die Namib-woestyn gevind. Die lewe saam met die Boesmans het van hom ‘n ware natuurkind gemaak, wat sy baasskap oor die voëls, die slange en selfd ou Maanhaar, die leeu, bewys het. Vyandige boesmans,…. As jongman tree hy op as redder van blankes wat hulle daaraan waag om die geheime van die Makarikari-moeras te probeer blootlê. En dan… en dan … ‘n keuse – sy liefde vir die eerste blanke meisie wat hy nog ooit aanskou het, of trou aan sy Boesmanvolgelinge.

Out of stock

SKU: FIKSIE.FOR.043/9/22 Category:

Description

Uitgewer: Voortrekkerpers

Datum: Tweede druk Aug 1951

Toestand: Boek is in hardeband sonder stofomslag, boek nog netjies en stewig, prys in kokipen geskryf op voorblad

Boek is baie skaars.