Wat kan dit wees / Jenny Seed

R25.00

Out of stock

Category:

Description

Uitgewer:  Daan Retief

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1988

Toestand: Boek in hardeband (stukkie verweer op rugkant) met gekleurde voorblad, vetkrytskrabbel op voorblad en op eerste bladsy van die boek en ‘n kindergeskrabbel op agterste titelblad en die naam van die vorige eienaar in ‘n vierkantige blokkie uitgesny uit titelblad, boek verder in mooi toestand met mooi volkleursketse

Stofomslagontwerp en illustrasies: Linda Smal

Vertaling: HJM Retief

Oorspronklike titel: What’s in the box