Wedloop teen die wind / Marilee McCallaghan

R15.00

“Jy’s ‘n atleet, Arno, ‘n ware atleet. Jy kan hierdie situasie met gedissiplineerdheid benader, want dis net nog ‘n wedloop. Die eise gaan wel strawwer wees en die lewe self gaan sy hindernisse in jou pad plaas, maar jy kan dit oorkom met geloof in die Groot Geneesheer en vasberadenheid.”

Vir die eerste keer maak Arno kennis met die skadukant van die lewe en in hierdie skaduwêreld begin sy eintlike wedloop – ‘n wedloop teen die wind… Nou moet hy sy epilepsie oorwin, nou met hy durf aan die dag lê, nou moet hy homself opnuut aan die wêreld bewys.

3 in stock

SKU: JEUG.RHS.019/3/19 Category: Tags: , , , ,

Description

Daan Retief

Tweede druk 1984

Hardeband met verweer op buiteblad, skoolstempels en potloodaantekeninge

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wedloop teen die wind / Marilee McCallaghan”