Wilde roeping / C.J. Scheepers Strydom

R100.00

Die verhaal van beroemde grootwildjagters in Suider-Afrika.

INHOUD:

W.C Harris – Kosbaarder as al die ivoor

R. Gordon-Cumming – Met Skotse rokkie agter die grootwild aan

Piet Jacobs en Jan Viljoen – Die Boerejagters en hul gewere

W.C. Baldwin – Die wilde man van Natal

C.J. Andersson – “Ek en die seun van die vrou”

James Chapman – Boer en Brit jag saam

Henry Hartley en William Finaughty – Twee Suid-Afrikaners

F.C. Selouis – Prins van die grootwildjagters

P.J. Pretorius – “Skote Pretoors”

Epiloog

Out of stock

SKU: BIO.JAG.022/5/19; BIO.THE.003/9/20 Category:

Description

Tafelberg

1966

Hardeband met mooi stofomslag

Omslagontwerp deur A.J. Strydom

Swart en wit fotos in boek van die volgende jagters: W.C Harris, R. Gordon-Cumming, Jan Viljoen, C.J. Andersson, James Chapman en W.C. Baldwin, F.C. Selouis en P.J. Pretorius. Foto’s verskaf deur die Suid-Afrikaanse Openbare Biblioteek en die Africana-Museum, Openbare Biblioteek Johannesburg