Willem Steenkamp vertel Namakwalandse oustories

R85.00

In hierdie bundel vertel die bekende joernalis en skrywer Willem Steenkamp 19 oustories van Namakwaland. Alhoewel hy in Kaapstad ge bore is, is Namakwaland sy kuierplek van kleintyd af en deur die jare het hy fyn na alles opgelet en nog fyner geluister. Dit is hier by ooms en ander bobaas vertellers waar hy gereeld gaan luister en aanteken het. Hy verstaan die kuns om stories of oustories te vertel. SO tussenin verduidelik hy ‘n vreemde woord of uitdrukking en lewer kommentaar maar nooit dwaal hy af nie. Nee, dis juis die manier van vertel wat die oustories so eg en opwindend maak.  Voorwaar ‘n bundel wat weer en weer gelees en geniet sal word.

1 in stock

SKU: JEUG.LIN.063/12/23 Categories: , Tags: , , ,

Description

Uitgegee deur Juventes Uitgewers

Eerste uitgawe, tweede druk 1984

Omslagontwerp en illustrasies deur Annette Stork.

Boek is in hardeband en in puik toestand, daar is egter ‘n prysuitdelingplakker voorin die boek geplak, boek voel nog kraakvars