Description
Uitgewer: AFrikaanse Pers-Boekhandel
Datum: Eerste uitgawe, vierde druk 1976
Toestand: Hardeband met stofomslag, omslag vasgeplak aan boek met kleefplastiek boek nog netjies, naam van vorige eienaar voorin
Inleiding deur NP van Wyk Louw
Stofomslagontwerp: Marc Achleitner
Baie skaars boek