Wiskunde – Vinnig en maklik (Boek 7) / J.J. Katzke

R40.00

1 in stock

SKU: HAN.LIZ.027/10/19 Category:

Description

Ander outeurs: MJP Loots en FRP Malan

Daan Retief

1985

Hardeband met effe verweer en skaafmerke op rante van die boek, stuk aan kant van die blaaie is beskadig – lyk of iemand kompleet ‘n hap daaruit gevat het. Beïnvloed egter nie die teks nie.