Description
Tafelberg
Derde druk 1985
Sagteband met mooi voorblad (met ligte voumerk aan bokant van voorblad), boek nog in mooi en skoon toestand, lelike sellotapemerke op binnebladvoor
R60.00
Gegrond op die verhaal van die Voortrekkerseun Ferdinand Paulus van Gass soos aangeteke deur dr. Gustav S. Preller.
Avontuurlustige jong lesers verlang steeds na nuwe ervaringsvelde, weg van die bekende, gewone dinge. Hulle smag na nuwe omstandighede wat hoë eise aan hulle vernuf sal stel.
So ‘n besondere situasie kan wees om soos ‘n Robison Crusoe in ‘n ongetemde wildernis te moet lewe. Maar soos Robinson Crusoe se ervaringe nie heeltemal versinsel was nie, so is die avonture van Paulus van Gass in Wit Oemfaan op die werklikheid gebaseer.
Out of stock
Tafelberg
Derde druk 1985
Sagteband met mooi voorblad (met ligte voumerk aan bokant van voorblad), boek nog in mooi en skoon toestand, lelike sellotapemerke op binnebladvoor