Sale!

Witskrif / Ryk Hattingh

R100.00

Die verteller in Witskrif skryf met aangrypende eerlikheid oor sy worstelin met verslawings, die geboorte van sy kind, die siekte en dood van sy vriend K.

Witskrif” is tegelykertyd ‘n ontstellende, onderhoudende en ontroerende boek: ‘n teks wat op subtiele wyse verby die grense van die persoonlike dilemma ook die verbrokkeling van die vertroue in ‘n sinvolle leefwyse beskryf.” – Gerrit Olivier –

Out of stock

SKU: FIKSIE.GER.160/2/20 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2007

Sagteband in mooi toestand, alhoewel daar op binneblad ligte vetkolle is

Bandontwerp: Tienie du Plessis