Description
Uitgegee deur Afrikaanse Pers-Boekhandel
Eerste uitgawe, 1946
Hardeband met mooi omslag naam van vorige twee eienaars voorin
R150
R150.00
Hierde werk bestaan uit drie dele: Gedagte, Twyfel en Geloof. In die eerste gedeelte gee die skrywer tweehonderd aforismes wat vir ons onmisbaar is as ons nie alleen hierdie boek wil begryp nie, maar trouens alles wat hy geskrywe het. Dit dien as ‘n sleutel tot sy kuns. In die tweede gedeelte, Twyfel, het ons dan in die vorm van ‘n verhaal en gebou op die gedagtes van die eerste deel, die groot stryd wat twyfel in die mens se lewe kan ontketen. Indie derde gedeelte, Geloof, kry ons ‘n skildering van die mag van die geloof, soos versinnebeeld in Moses se stryd teen die Egiptenare, as ‘n teenstelling met die verwoestende inwerking van twyfel. Dit teken vir ons die invloed van vryheid op die mense en volk en siel.
Out of stock
Uitgegee deur Afrikaanse Pers-Boekhandel
Eerste uitgawe, 1946
Hardeband met mooi omslag naam van vorige twee eienaars voorin
R150