Woord en masker / Gerhard J. Beukes

R35.00

‘n Keur uit die Afrikaanse eenbedrywe byeengebring en van ‘n inleiding voorsien.

Inhoud:

Die drama – Gerhard J Beukes
Alle paaie gaan na Rome – Uys Krige
Die end van die reënboog – WA de Klerk
Dienie speel toneel – Helene P de Klerk
Perske vir ‘n rand – Dirk Richard
Die vrees – Gerhard J Beukes

Out of stock

SKU: DRA.ANN.001/7/20 Category:

Description

JL van Schaik Beperk

Tweede druk 1965

Hardeband met miroen voorblad met goue skets van maskers op, skoolstempel voorin boek