Zola – Terug uit die koue / Charl van Rooyen

R110.00

Die voorval op die 1984 Olimpiese Spele was maar slegs een va ndie omstrede voorvalle waarby Zola Budd betrokke was vandat sy besluit het om oorsee te gaan. Om Suid-Afrika te verlaat was ‘n moeilike besluit; een wat haar baie hartseer besorg het en ook oomblikke van glorie. Maar hoe anders sou sy ooit haar vermoëns kon peil?

Zola het onmiddellik ‘n pion vir die wêreldmedia geword. Sy word ‘n politieke sondebok gemaak en selfs haar persoonlike probleem met haar pa het sensasioneel geword. Maar Zola self het nog nooit vertel hoe sy oor al hierdie woelinge in haar lewe voel nie.

Nou het sy besluit om openhartig met joernalis Charl van Rooyen te gesels om van die raaisels omtrent Zola Budd op te los. Hier is haar verhaal…

1 in stock

SKU: BIO.CHA.004/16/8/17 Categories: , Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Perskor-Uitgewery

Eerste uitgawe, eerste druk 1985

Sagteband boek , stempel van vorige boekwinkel voorin, blaaie effens na bo gebuig maar het nie voue in nie.

R110