Trauma bring kreatiwiteit na heling

  • Chrisna
  • 15/11/2018
  • Comments Off on Trauma bring kreatiwiteit na heling
  • Hoop

Woensdag: ‘n ware verhaal van verkragting en vergifnis is maar een van die boeke wat aand die onderwerp laat dink het. Soveel mense gaan daagliks verskillende traumas deur, maar nie almal staan op, word gesond en laat iets goeds daaruit kom nie…

 

Elsabet Louw is op ‘n Woensdagmiddag wreed verkrag in die damestoilette by ‘n winkelsentrum in Bloemfontein. Sy het aanvanklik als wat met haar gebeur het, ontken. Deur die verkragting byvoorbeeld bloot as ‘n “aanranding”  te beskryf, het sy haarself teen die wrede werklikheid beskerm. Toe sy uiteindelik die waarheid