Op hierdie bladsy plaas ons alle boeke, in Engels sowel as Afrikaans wat oor diere, voëls, insekte en plante en bome handel.

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

(Laaste bygewerk op 18 Mei 2017.)

 

[table id=69 /]