Alle saamgestelde kortverhaalbundels, waarin verskillende skrywers se werk verskyn, word hier gelys. Let daarop dat kortverhaalbundels waarin slegs een skrywer se werk opgeneem is, gelys word onder Fiksie onder daardie skrywer se naam.

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

NUWE DIENS !!

Indien u op soek is na ‘n spesifieke kortverhaal – kan u net hieronder op die skakel kliek vir die lys van kortverhale met verwysing na die bundel waardin dit opgeneem is.

Kliek op die skakel:  Kortverhaalbundels-opsomming-in-watter-boeke. Junie 2015

(Laaste opgegradeer op 29 Junie 2017.)

 

[table id=14 /]