Verskillende stelle Ensiklopedieë word vir ‘n appel en ‘n ei verkoop. Maak my ‘n aanbod.

(Laaste bygewerk op 25 April 2017.)

NAAM VAN ENSIKLOPEDIE OF TYDSKRIFTOESTANDNOMMERS / DELE BESKIKBAARPRYS
Afrikaanse kinderensiklopedie Rooiergie omslae met mooi sketse in goeie toestand - Slegs 6 het nog die oorspronklike omslae het 10 dele R15 per deel
Colliers EncyclopediaIn goeie toestand34 dele R5 per deel
Colliers Junior Classics reeks Baie mooi gekleurde stelDele 1- 10 volledigR15 per deel
Die nuwe skatkisnaslaanreeksBaie mooi stel, waarvan 2 dele op die rug beskadig is en waarvan 3 nie meer die oorspronklike omslae het nie - 'n mooi reeks 16 dele R15 per deel
Duisend Beste boekeNog in puik toestand. Boeke is oorgetrek met kleefplastiek. Rooi/oranje gekleurd4 dele
1- A-DOS, 2 - DOU-LAG, 3 - LAG-SAL, 4-SAN-ZWE
R50 per deel
R180 hele stek
Ensiklopedie van die wereldDele 1-10 plus indeks sowel as deel 16R10 per deel
Langenhoven, C.J. (Deel van stel) Op weg deur die wereld III Die opdraande padOranje rooi buiteblad geen omslagDeel 10 op rug gemerk. motvreetmerke op titelblad verder is boek in puik toestandR75
Readers Digest Great Encyclopaedic DictionaryPart 1 (A-l), Part 2 (M-Z) and part 3R15 per deel
World BookDeel 1-3, 5-6, 8-10, 12-13,16,18-22R2 per deel