Op hierdie bladsy sal jy fiksie boeke vind van skrywers wie se vanne met ‘n J begin.

 

Pos- of koeriergeld en afleweringsdetail – Kyk op TUISBLAD.

 

 (Laaste bygewerk op 16 Augustus 2017.)

BoeknrOuteurBoektitelToestandDatumPrys
Nuut(700/2011)Jaco, PaulDie luiperds van Sh'ong(Avontuur in Afrika)Sagteband SPLINTERNUUT1ste uitg, 2008R110
F.J.PVSJacobs, DerickOnrus oor Casa CunaHardeband sonder s.o, boek netjies een punt van agterblad effens gebuig1ste druk, 1975R25
F.J.Jacobs, DerickOnrus oor La Boheme (Klub 707)Hardeband met s.o. nog baie mooi en netjies2de uitg, 1988R25
F.J.Jansen, JanBuffo van die SamokweHardeband sonder s.o. stempels voorin, boek nog netjies, vergeelde bladsye 1951R30
F.J.JBJansen, MErfenis en ander verhaleHardeband sonder s.o. nog mooi en netjies, stempel van vorige boekwinkel voorin1940R35
F.J.2057/2012Jansen, RulphOngeluke strydHardeband sonder so. vorige eienaar naam voorin1953R15
F.J.2058/2012Jansen, RulphVlam van liefdehardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin1952R20
FJ.BUD012Johann, A.E.Trek deur die woestyn (Vlug om die wereld reeks nr 5)Hardeband met s.o. klein skeur op voorkant van omslag verder is boek mooi en stewig1967R100
F.J.Johnson, Barbara (IN afr vertaal deur Dalene Muller)Lag lag die lewe deur en Speenoud tot stokoudSagteband in goeie toestand, een punt van voorblad eeeeens gebuig2001R50
FJ.DON007./7/15Johnson, BarbaraSteek 'n malva in jou hoed en lag
Sit 'n deksel op jou sorge en lag!
Vergeet wat verkeerd is en lag! (OMNIBUS)
Sagteband inhoud nog mooi en skoon, punte van voorblad effens gebuig lyk of eerste paar blaaie vog gekry het want blaaie effens gekartel2de uit 2003R55
FJ.SON.-32/11/16Jooste, Pamela (Uit Engels vertaal deur Linda Rode)Dans met armmansdogterSagteband in mooi toestand, een puntjie van voorblad effens gebuig en naam en boodskap van vorige eienaar voorin geskryf1ste uitg 2008R65
F.J.DONJordaan, AnnaIemand soos Tant BreggieHardeband met s.o. so goed as nuut1ste druk, 1976R95
F.J. WIL016/4/2016Jordaan, DirkDie jakkalsomerSagteband so goed as nuut1ste uitg 2007R80
FJ.SON.031/11/16Jordaan, DirkDie jakkalsomerSagteband nog mooi met boodskap van vorige eienaar voorin1ste uitg 2007R45
F.J.EGJordaan, JohannHoe hoog die noodSagteband verweer op buiteblad maar boek se een deel binne losR15
F.J.Jordaan, JohannIndoenahardeband sonder s.o.19??R30
F.J.Joubert, ElsaBongaHardeband met s.o. naam voorin met swart koki doodgetrek en sakkie uitgeskeur op binneblad, boek baie mooi verder 1ste uitg, 1971R70
F.J.Joubert, ElsaDie nuwe Afrikaan: 'n reis deur Angola (Reisverhaal)Hardeband met s.o. nog in puik, toestand, vorige eienaar naam voorin1ste uitg, 1974R80
F.J.Joubert, ElsaDie staf van Monomotapa: Reisjoernaal oor MosambiekHardeband sonder s.o. , vorige eienaar naam voorin, boek nog 1ste uitg, 1964R65
F.J.DEH0668Joubert, ElsaDie swerfjare van Poppie NongenaHardeband met s.o. naam en boodskap voorin1ste uitg 1978R90
F.J.Joubert, ElsaDie WahlerbrugHardeband sonder s.o. voorblad het 'n skets voorop2de druk, 1982R60
F.J.DEH0667Joubert, ElsaDie WahlerbrugHardeband sonder s.o. nog baie mooi, wit vlekkies op voorblad, boek verder so goed soos nuut1ste druk, 1981R85
F.J.Joubert, ElsaGordel van Smarag: 'n reis met LeipoldtHardeband met glansvoorblad en pragtig gekleurd1ste uitg, 1997R90
F.J.LAPJoubert, ElsaMelkHardeband met s.o. boodskap voorin boek nog mooi en nuut1ste uitg, 1980R85
F.J.MARJoubert, ElsaMelkHardeband met s.o.1ste uitg, 1980R70
F.J.2059/2012Joubert, ElsaMissionaris: 'n romanHardeband met s.o. vorige eienaar se naam en adres voorin1ste uitg, 1988R80
F.J.Joubert, ElsaMissionaris: 'n romanHardeband met s.o. nog baie mooi en netjies1ste uitg, 1988R60
FJ.DEH0670Joubert, ElsaOns wag op die kapteinHardeband geskryf op titelbladsy boek nog stewig10de druk, 1984R18
FJ.LIZ012Joubert, ElsaOns wag op die kapteinHardeband sonder s.o. nog mooi, skoolstempel voorin4de druk, 1980R20
F.J.Joubert, ElsaOns wag op die kapteinHardeband met s.o. stempels voorin, klein skeur in omslag op die rugkant4de druk, 1975R45
F.J.1019/2012Joubert, ElsaOns wag op die kapteinHardeband sonder s.o. nog netjies2de uitg, 1979R20
F.J.Joubert, ElsaSuid van die wind: die verhaal van drie eilandeHardeband sonder s.o. skimmelvlekkies op titelbladsye1965R70
F.J.Joubert, ElsaSuid van die wind: die verhaal van drie eilandeHardeband met s.o. nog baie mooi en netjies1ste uitg, 1962R85
F.J.451/2012Joubert, ElsaSuid van die wind: die verhaal van drie eilandeHardeband met s.o., stuke van omslag aan bokant afgeskeur1965R60
F.J.1272/2012Joubert, ElsaSwerwer in die herfsland (Reisverhaal)Hardeband met s.o. stempel voorin2de druk, 1972R50
F.J.DEH0669Joubert, ElsaSwerwer in die herfsland (Reisverhaal)Hardeband met s.o. merk waar plakker voorin uitgeskeur i s verder in puik toestand1ste druk, 1968R90
F.J.1802/2012Joubert, ElsaSwerwer in die herfsland (Reisverhaal)Hardeband met s.o. stempel voorin2de druk, 1972R65
F.J.HBJoubert, ElsaWater en woestyn: 'n reis deur AFrika van die oorsprong van die Nyl tot by die mondHardeband sonder s.o. rug is afgeskeur, skoolstempel voorinGeen datumR20
F.J.HBJoubert, ElsaWater en woestyn: 'n reis deur AFrika van die oorsprong van die Nyl tot by die mondHardeband sonder s.o. rug met sellotape geplakGeen datumR30
F.J. HELJoubert, G.J.Oupa Landman se vioolHardeband (5 eksemplare) almal sonder omslae party nog mooi ander slegs leeskopiee1956 en 1963Tussen R10 en R60
F.J.Joubert, GideonDie groot gedagte: abstrakte weefsel van die kosmosSlapband boek het waterskade, net gerimpel en die indeks aan agterkant van die boek sit die bladsye aanmekaar, boek is heeltemal leesbaar8ste druk, 2003R15
F.JJoubert, GideonDie groot gedagte: abstrakte weefsel van die kosmosSlapband boek met gekleurde voorblad baie mooi toestand net boodskap van vorige skrywer op eerste binnebladsy1ste uitg, 1997R70
FJ..CHA.003/12/9/17Joubert, IrmaKronkelpadSlapband boek puntjies effens opgekrul verder is boek nog netjies en skoon2de druk 2011R130
F.J.1797/2012Joubert, JunitaFluistergesprekke: kortverhaleSlapband nog mooi, bibsakkie voorin en stempels1ste uitg, 1989R45
FJ.SON033/11/16Joubert, LindaMeulenhof se menseSlapband so goed as nuutHerdruk 1ste uitg 2008R80
F.J.Joubert, LindaMeulenhof se menseHardeband sonders s.o. plakker voorut geskeur, boek is nog baie mooi en stewig ten spyte van sakkies en plakkers4de druk, 1963R50
FL.EIL037Joubert, LindaMeulenhof se menseSlapband splinternuut1ste sagteband uitg, 2008 R85
F.J.THEUJoubert, LouisBeminlike sniphardeabnd met s.o nog mooi en stewig. klein skeur in omslag1967R45
F.J.Joubert, MarliseAteljee van glasSagteband met glansvoorblad, geteken deur die skrywer!1ste uitg, 2003R90
F.J.Joubert, ShaniDie hol menseHardeband met s.o. nog in puik toestand1ste uitg, 1981R30
F.J.Joubert, ShaniDie roeiersHardeband met s.o. nog baie mooi1ste uitg, 1982R30
F.J.1798/2012Joubert,G.J.PenwortelsHardeband sonder s.o. sakkie voorin en plakker uitgeskeur, vuil merk op voorblad1945R80
F.J.Joubert,G.J.PenwortelsHardeband sonder s.o. gekrap op titelblad in pen en 'n stempel, verder is boek nog netjies1945R60