Op hierdie bladsy vind u fiksie boeke van skrywers wie se vanne begin met ‘n K.
Pos- of koeriergeld en aflewering – kyk op Tuisblad
Laaste bygewerk op 18 September 2017.
BOEKNOMMER | OUTEUR | TITEL | TOESTAND VAN BOEK | DATUM | PRYS |
---|---|---|---|---|---|
FK.JAN206 | Kalashnikoff, Nicholas | Tojon (Kadet nr. 1) | Hardeband met gekleurde voorblad, skimmelvlekkies op titelblad | 2de druk 1963 | R55 |
F.K. | Kannemeyer, J.C (Samesteller) | C. Louis Leipoldt: Uit die skatkis van die Slampamperman Leipoldt | Hardeband met pragtige glans kleurvoorblad nog splinternuut | 1ste uitg 1999 | R130 |
F.K. | Kaptein, Aat | Voor my vensters verby (bestaan uit radiopraatjies wat op Sondagaande deur die SAUK uitgesaai is. | Hardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig | 2de druk, 196? | R20 |
FK. | Karsten, Chris | Dodelike vroue | (Gereserveer) | ||
FK.BOE.010/05/17 | Karsten, Chris | Seisoen van sonde | Sagteband so goed as nuut, klein stukkie hoek van eerste 2 titelblaaie is geskeur waarskynlik nooit gelees nie | 1ste uitg 2009 | R110 |
FK.FER.004/09/16 | Karsten, Chris | Verlore onskuld: Suid-Arikaanse kinder wat moor en roof (Ware misdaad) | Sagteband in puik toestand, so goed as nuut | 1ste uitg 2007 | R80 (Gereserveer) |
F.K. | Kazantzakis, Nikos | Zorba, die Griek | Hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin | 1968 | R120 |
F.K.HB | Kearton, Cherry (In Afr bewerk deur J. Marais) | Diere by die drinkplek (swart en wit fotos van die diere by verskeie hoofstukke) | Hardeband sonder s.o. nog netjies met skoolstempel voorin | 2de druk, 1938 | R20 |
F.K.1741/2012 | Kearton, Cherry (In Afr bewerk deur J. Marais) | Diere by die drinkplek (swart en wit fotos van die diere by verskeie hoofstukke) | hardeband sonder s.o. nog netjies skoolstempel | 2de druk, 1938 | R25 |
FK.DEN.008/11/9/17 | Kelsey, Madelein | Gabrielle | Hardeband met s.o. nog in puik toestnad | 1ste druk 1993 | R70 |
FK.DEN.006/11/9/17 | Kelsey, Madelein | Klein juweel | Hardeband met gekleurde voorblad sakkie voorin boek uitgeskeur en stempel van bib voorin - verder nog skoon en stewig | 1ste druk 1995 | R55 |
F.K.KAN | Kelsey, Madelein | Waar die liefde is | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 1ste druk, 1993 | R70 |
F.K.DEN001 | Kemp, Ann Hite | Geld vir 'n heenreis | Hardeband met s.o. nog mooi effense verweer op omslag, stempel voorin nog netjies | 1ste uitg, 1989 | R40 |
F.K.EIL038 | Kemp, Anna | Op reis met 'n hond | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg 2010 | R60 |
F.K. | Kenney, Ivy Rubina | Reiste: Kinderjare in die Noordwes-Kaap (Vertellinge oor die ou ou dae) | Hardeband met glansvoorblad geteken deur skrywer | 2004 | R55 |
F.K.DEH | Kirsten, Jaco | My kant van die saak | Sagteband | 1ste uitg 2008 | R75 |
F.K.SON.034/11/16 | Kirsten, Jaco | Om na 'n wit plafon te staar ('n reguit roman) | Sagteband splinternuut | 1ste uitg 2009 | R60 |
F.K.415/2011/BOEK | Kielblock, Karl | Die lafaard | Hardeband sonder s.o. nog stewig. voorblad effens gebuig, watervlekke op die punt van die bladsye vir die eerste klompie bladsye maar nie oor die teks nie | 1968 | R35 |
FK.ULU.008/7/17 | Kielblock, Karl | Die lafaard | Hardeband met s.o. in mooi toestand, blaaie nog styf | 1ste uitg 1968 | R75 |
F.K.1437/2012/COR | Kielblock, Karl | Die skat van Java | Hardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempel, rug is af leeskopie | 4de druk, 1956 | R15 |
FK.MAR.003.04/17 | Kielblock, Karl | Die swaard verteer | Hardeband sonder s.o. boek toon verweer op buiteblad naam en adres van vorige eienaar voorin geskryf boek nog stewig en skoon binne | 1ste uitg 1950 | R55 |
FK.MAR.010/1/17 | Kielblock, Karl | Die vreemdeling | Hardeband met mooi gekleurde voorblad sakkie en stempel voorin | 1ste druk 1978 | R70 |
FK.ULU.005.7.17 | Kielblock, Karl | Guillam Woudberg keer terug | Hardeband met gekleurde voorbladskets boek nog netjies en stewig klein plakker bo-oor n naam geplak op titelbladsy | 4de druk 1969 | R70 |
F.K.MIK | Kielblock, Karl | Mooier as die blomme (Frans Lindenhoff 1) | Hardeband met s.o. nog in puik toestand sellotapemerke op titelblad | 2de druk, 1981 | R80 |
FK.LYD.006/11/16 | Kielblock, Karl | Moord op Eendevlei | Hardeband met s.o. heelwat verweer op omslag naam van vorige eienaar voorin geskryf. Boekinhoud nog baie mooi en stewig | 2de hersiene uitg 1982 | R65 |
F.K.1340/2012/STE | Kielblock, Karl | Onrus op Rusdal | Hardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempe, rug effens los | 1963 | R45 |
F.K.DON | Kielblock, Karl | Onrus op Rusdal (Frans Lindenhof 5) | Sagteband met gekleurde vb, nog mooi en netjies, oorgetrek met kleefplastiek, prysuitdelingplakker voorin | 1ste sagteband uitg, 1985 | R55 |
F.K.456/2012/LOO | Kielblock, Karl | Skuil in die skaduwees | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin, boek in puik toestand | 1965 | R80 |
FK.LYD.005/11/16 | Kielblock, Karl | Sonia Clercq | Hardeband sonder s.o. stempel voorin en naam van vorige eienaar boek nog skoon en netjied | 1960 | R45 |
F.K.37/2011/JOH | Kielblock, Karl | Vaandrig Freyn | Hardeband sonder s.o. Vorige eienaar se voorletter voorin | 1ste uitg, 1966 | R60 |
F.K.614/2011/HEN | Kilian, Hans | Een staan by: uit die dagboek van 'n chirurg | Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin | 2de druk, 1962 | R90 |
F.K.SKE | Kirsten, Ryno | Nooientjie van Parsland Speurverhaal (NB Boekklub) | Hardeband sonder s.o. nog in puik toestand | 19?? | R55 |
F.K. | Kleynhans, Christine | Suiwerende stormwind | Hardeband sonder s.o. | 1ste druk, 1985 | R30 |
F.K.1440/2012/COR | Klopper, J. | Beskaafde wildernis | Hardeband sonder s.o. titelblad is halfpad los, vorige eienaar naam voorin boek blaaie vergeel maar nog stewig | 1953 | R40 |
FK.NAU.002/09/16 | Knudsen, Poul E | Die wedloop (Kadet nr. 12) | Hardeband met gekleurde vb | 1ste druk 1962 | R60 |
FK.MIK023/12/16 | Knudsen, Poul E | Die wedloop (Kadet nr. 12) | Hardeband met gekleurde vb | 1ste druk 1962 | R65 |
F.K.455/2012/LOO | Koch, J.A. | Anna | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin | 1945 | R25 |
F.K.1098/2012 | Kock, Nelmari | Haar laaste anker (Pronk boekeklub) | Hardeband met s.o. skeurmerke reg rondom omslag aan die kante | 1ste druk, 1976 | R35 |
F.K.CH | Kock, Nelmari | Totdat die tyd verby is | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 1ste druk, 1981 | R35 |
F.K. | Kock, Nelmari | Die vriende wat jy het (Pronk boekeklub) | hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin | 1ste druk, 1978 | R15 |
FK.BOE.005/05/17 | Konrad, Isa | Die soenoffer: die storie van 'n negejarige reeksmoordenaar | Sagteband in splinternuwe toestand | 1ste uitg 2011 | R80 |
FK.CHA.005/04/17 | Konsalik (Uit Duits vertaal deur Ludwig Visser) | Bloedhuwelik in Praat | Hardeband met so. maar 'n groot stuk is aan bo en onderkant afgeskeur boek self nog stewig, blaaie vergeel | 1ste druk 1969 | R75 |
FK.CHA.006/04/17 | Konsalik | Die valskermbataljon: Roman van die slag van Monte Cassino | Hardeband met s.o. in puik toestand blaaie vergeel maar boek in baie mooi en stewige toestand asof nooit gelees, titelblad is uitgeknip | 5de druk 1971 | R95 |
FKDOR.007/04/17 | Konsalik | Die laaste gevangene | Hardeband met s.o. klein skeur op omslag se een hoek boek netjies blaaie vergeel | 2de druk 1966 | R90 |
F.K.DON0040/1/7/115 | Konsalik | Die laaste gevangene | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar se naam voorin doodgetrek met pen | 2de druk, 1966 | R60 |
FK.DOR.003/04/17 | Konsalik | Die moordenaar | Hardeband met s.o. stuk van omslag op onderste hoek afgeskeur boek in baie goeie toestand | 2de druk, 1970 | R70 |
FKDOR.001/04/17 | Konsalik | Die tjarina se lyfarts | Hardeband met s.o. klein bruin vlek op omslag voor | 1ste afr vertaling 1976 | R75 |
FK.CHA.007/04/17 | Konsalik | Skerwe van die ysterkruis: Roman van die Oosfront | Hardeband met s.o. in puik toestand, klein skeurtjies aan bokant van omslag | 5de druk 1970 | R95 |
F.K. | Konsalik | More is nog 'n dag | Hardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek, stempel van vorige boekwinkel voorin | 1ste uitg, 1981 | R40 |
FKDON.006/04/17 | Konsalik | Ek en my perd | Hardeband met mooi gekleurde voorblad s.o. watervlek op binneblad en aan papierkant van boek maar nie op blaaie binne sigbaar nie blaaie vergeel boek nog stewig. | 1ste druk 1974 | R100 |
FK.DOR.005/04/17 | Konsalik | Natasja: heldin van die volk | Hardeband met s.o. verweer op kante van omslag boek in goeie toestand | 1ste afr vertaling 1962 | R80 |
F.K.JOH | Konsalik | Strafbataljon 999 | Hardeband sonder s.o. nog mooi en netjies. Naam op titelblad in netjiese blokkie uitgesny | 1969 | R55 |
FK.NUU | Kotze, E. | Die wind staan oos | Sagteband splinternuut | 1ste druk 2007 | R95 |
F.K.1813/2012 | Kotze, E. | Halfkrone vir die nagmaal | Sagteband ou skoolboek | 2de druk ,1984 | R35 |
F.K.JB | Kotze, E. | Halfkrone vir die nagmaal | Sagteband ou skoolboek oorgetrek met kleefplastiek | 2de druk, 1984 | R30 |
FK.CHA.004/05/17 | Kotze, E. | Halwe hemel | Sagteband nog mooi | 1ste uitg 1992 | R80 |
F.K.CDON045 | Kotze, E. | Silt van die aarde | Hardeband met gekleurde voorblad | 1ste uitg 1986 | R70 |
FKMAR.006/1/17 | Kotze, E. | Waterwyfie en ander woestynverhale | Sagteband in goeie en netjiese toestand | 1ste uitg 1997 | R65 |
FK. CHA | Kotze,Theuns | Latjieboud en die Horingsmanooi (4 stories) | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste druk, 1972 | R100 |
FK.MIC.002/03/17 | Kotze,Theuns | Latjieboud en die Horingsmanooi | Hardeband met s.o. stempel en sakkie voorin, titelbladsy uitgeskeur | 1ste druk, 1972 | R80 |
F.K.1568/2011/ | Kotze, Willem | T'sats se wraak | Slapband | 1ste uitg, 1996 | R70 |
F.K.DON | Kotze, Willem D | Voetspore in die Kalahari: Jeugherinneringe | Slapband x bibboek met sakkie en stempel en boek is oorgetrek met kleefplastiek | 1ste uitg, 1992 | R55 |
F.K.783/2012/LOO | Kranz, Herbert | Sewe teen die naamlose: Avontuur in die doolklowe van die Hindoekoesj | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin | 1964 | R65 |
F.K. | Kriel, Marlene | Tweede kans | 1998 | R10 | |
FK.1211/2012/ALG | Krige, Uys | Die naamlose muse | Hardeband met gekleurde voorblad, naam van vorige eienaar voorin, GETEKEN deur skrywer24/4/04 | 1ste uitg 2002 | R150 |
FK.CHA.023/09/16 | Krige, Uys | Die naamlose muse | Hardeband rug is herstel en boek verder so goed soos nuut | 1ste uig 2002 | R90 |
F.K.CDON046 | Krige, Uys | Morester oor die Abrutzzi | Sagteband met mooi gekleurde voorblad, WITHDRAWN FROM stock stempel verder so goed as nuut | 1ste uitg 1987 | R60 |
FK.IRE.001/10/16 | Krige, Uys | Na die Malutis (Uys in geselskapp met drie skilders: Francois Krige, Walter Battiss en Terence McCaw | Sagteband in mooi toestand | 1ste uitg 1990 | R100 |
F.K. | Krige, Uys (tekenings deur Francois Krige) | Sol Y Sombre (Spaanse Sketse) | Hardeband met s.o. ou skoolboek met sakkie en stempel | 5de uitg, 1963 | R70 |
FK.MAR002/04/17 | Krige, Uys (tekenings deur Francois Krige) | Sol Y Sombre (Spaanse Sketse) | Hardeband sonder omslag skaafmerke op rug en handtekening van vorige eienaar voorin | 2de hersiene druk, 1955 | R60 |
F.K.HB | Krige, Uys | Die wit muur | Slapband skoolstempel voorin | 5de uitg, 1947 | R20 |
F.K.CDON044 | Krige, Uys | Na die Malutis | Slapband nog baie mooi xbibboek met plakker op rug en WITHDRAWN FROM STOCK Stempel voorin | 1ste uitg 1990 | R65 |
FK.IRE.001/10.16 | Krige, Uys | Na die Malutis | Slapband nog baie mooi | 1ste uitg 1990 | R100 |
F.K.1439/2012 | Kruger, Cornelia | 'n Sluier vir Heidi | Hardeband sonder s.o. titelblad uitgeskeur boek verder nog baie mooi | 1965 | R30 |
F.K. | Kruger, Cornelia | Beminde saboteur | Hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin | 1969 | R30 |
F.K.CH | Kruger, Cornelia | Die Malans maak amok | hardeband met s.o. vorige eienaar naam en boodskap voorin boek nog baie mooi en netjies | 2de uitg, 1981 | R30 |
F.K.THE | Kruger, Cornelia | Goud wat blink | Hardeband met s.o. baie mooi omslag, nog baie mooi | 1965 | R40 |
F.K.CH | Kruger, Louis | Herinnering aan Agnes | Sagteband met mooi gekleurde vb, klein kol op onderpunt van titelbladsy | 1ste uitg, 1995 | R50 |
F.K.JB | Kruger, Susan | Kind van die winde | Hardeband sonder s.o. vuil merke op voorblad en binneblad, boek nog stewig, skimmelvlekkies in boek | Geen datum | R20 |
F.K. | Kruger, Susan | Slingerpaaie (Dagbreek boekkring) | Sagteband met mooi gekleurde voorblad | Geen datum | R45 |
F.K.CH | Krumgold, Joseph (Uit Amerikaans vertaal deur Hertzog Venter) | Die jongste wagter | Hardeband met s.o. | 1962 | R50 |
F.K.SB | Krumgold, Joseph (Uit Amerikaans vertaal deur Hertzog Venter) | Die jongste wagter | Hardeband sonder s.o. skoolboek met stempel maar nog mooi stewig | R20 | |
FK.GRO.002/10/16 | Kuhne, W.O. | Die kring van keerom | Hardeband sonder s.o. maar mooi gekleurde voorblad | 3de druk 1980 | R55 |
F.K.1510/2011/KAN | Kuhne, W.O. | Die wonderbaarlike wedervaringe van Jurie Losper en Broer Herklaas | Hardeband met gekleurde voorblad nog mooi netjies | 1ste uitg, 1984 | R70 |
FK.JUN213 | Kullman, Harry | Die geheime reis (Klein Kadet nr. 1) | Hardeband met s.o. effense verweer op omslag boek nog mooi en stewig | 1ste druk, 1961 | R55 |
F.K. | Kuit, Albert (Foto van Komdt. Senator J.A. Joubert voorin) | Transvaalse gister | Hardeband sonder s.o. naam voorin boek nog mooi en stewig | 1942 | R85 |