Op hierdie bladsy vind u fiksie geskryf deur skrywers wie se vanne met ‘n L begin.
Pos- of koeriergeld en aflewering:
Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.
(Laaste bygewerk op 16 Augustus 2017.)
Boeknr | Outeur | Boektitel | Toestand | Datum | Prys |
---|---|---|---|---|---|
STE Nuut | Labuschagne, Brigette | Vyf ses, skerp mes Distrik ses (Finalis in Huisgenoot, RSG Ek's 'n skrywer kompetisie) | Sagteband splinternuut | 1ste uitg, 2007 | R45 |
FL.CHA | L'Amour, Louis | Oor my dooie liggaam | Sagteband in redelike toestand rug bo met stukkie sellotape versterk | 1954 | R45 |
29/2012 | L'Amour, Louis | Wolwe op haar spoor | Sagteband met mooi gekleurde voorblad goeie toestand | 1981 | R30 |
1740/2012 | Lampen, G. | Die raaisel | Hardeband sonder s.o. ou boek met naam voorin, rug effe losgetrek | Geen datum | R25 |
CH | Lamprecht, I.D. | Nabod se wingerd | Hardeband met s.o. vorige eien | 1ste uitg 1977 | R80 |
FL.BOE.003/8/17 | Lamprecht, I.D. | Seeman van die Albatros (Daan Refief) | Hardeband met s.o. in so goed as nuut toestand | 1980 | R60 |
255/2012 | Lamprecht, I.D. | Sending kosmos | hardeband sonder s.o. nog netjies en stewig | 1ste uitg, 1980 | R40 |
Lamprecht, I.D. | Sterrebakens (Daan Retief) | Hardeband met gekleurde voorblad nog mooi en stewig, naam van vorige eienaar voorin | 1979 | R25 | |
CH | Lamprecht, I.D. | Ver blink die reënboog | hardeband met s.o. nog baie mooi vorige eienaar se naam voorin | 1ste druk, 1976 | R30 |
1745/2012 | Lamprecht, I.D. | 'n More sonder wolke | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin | 1981 | R25 |
JB | Langenhoven, C.J. | Al Skrywend | Hardeband met stofomslag voorblad geplak op voorblad, oorgetrek met kleefplastiek | 1ste uitg, 1972 | R75 |
F.L.DEH0268 | Langenhoven, C.J. | Al Skrywend | Hardeband met s.o. sellotape-merke op binnebladsye | 1ste uitg, 1972 | R80 |
206/2012 | Langenhoven, C.J. | Loeloeraai | Nuwe druk in slapband met gekleurde pragtige voorblad splinternuut | 2de sagteband uitg, 2007 | R90 |
Langenhoven, C.J. | Die goeie burger: eerste lessies in die vak burgerplig (Self-lees-serie)928 | Sagteband nog mooi, voorblad se punte effens gebuig van gebruik, titelblad uitgeskeur | 1928 | R60 | |
HB | Langenhoven, C.J. | Donker spore: 'n verhaal uit Ladismith | Hardeband sonder s.o. nog stewig | 27ste druk, 1959 | R40 |
1868/1869/1854/2012 | Langenhoven, C.J. | Donker spore: 'n verhaal uit Ladismith (3 eksemplare) | Hardeband met s.o. in puik toestand, stempel voorin | 35ste druk, 1973 | R40 elk |
1867/2012 | Langenhoven, C.J. | Donker spore: 'n verhaal uit Ladismith | Hardeband met s.o. met stempel voorin , in puik toestand | 32ste druk, 1972 | R50 |
Jvw | Langenhoven, C.J. | Ons weg deur die wêreld deel 1 (2 eksemplare) | Hardeband sonder s.o. skimmelvlekkies voorin boek, buiteblad het verweer | 8ste uitgaaf, 1934 | R40 elk |
208/2012 | Langenhoven, C.J. | Mof en sy mense (Almal se boeke no. 10) | Sagteband ouer boek | 2de druk, 1927 | R100 |
1409/2011/HOS | Langenhoven, C.J. | Mof en sy mense | Nuwe druk in slapband met gekleurde pragtige voorblad, vorige eienaar se naam en 'n boodskap op binneblad boek nog in puik toestand | 43ste druk, 1990 | R50 |
Langenhoven, C.J. | Mof en sy mense | Nuwe druk in slapband met gekleurde pragtige voorblad, 'n stuk van die titelblad is afgeknip boek verder nog baie mooi en netjies | 43ste druk, 1990 | R45 | |
1866/2012 | Langenhoven, C.J. | Ons weg deur die wêreld Deel I | Hardeband sonder s.o. behalwe enkele skoolstempel voorin en sakkie agterin, is boek in puik toestand | 23ste uitg, 1955 | R50 |
1870/2012 | Langenhoven, C.J. | Ons weg deur die wêreld Deel I | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin, boek in puik toestand | 23ste uitg, 1955 | R55 |
1851/2012 | Langenhoven, C.J. | Ons weg deur die wêreld Deel I | Hardeband sonder s.o. slegs 'n nommer voorin boek in puik toestand | 23ste uitg, 1955 | R55 |
1850/2012 | Langenhoven, C.J. | Ons weg deur die wêreld Deel I | Hardeband sonder s.o. slegs 'n stempel elders in boek, nog in puik toestand | 23ste uitg, 1955 | R60 |
1864/2012 | Langenhoven, C.J. | 1873-1973 CJ Langenhoven ... die erwe van ons vaad're (Uit versamelde werke) | Hardeband met s.o. nog baie mooi en stewig, klein skeurtjie in omslag aan bokant van rug, skoolstempel voorin | 3de druk, 1972 | R60 |
1849/2012 | Langenhoven, C.J. | 1873-1973 CJ Langenhoven ... die erwe van ons vaad're (Uit versamelde werke) | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 3de druk, 1972 | R70 |
1805/2012 | Langenhoven, C.J. (Sagmoedige Neelsie) | Herrie op die ou Tremspoor: 'n vervolg op Sonde met die bure | Hardeband met s.o. skoolstempel voorin verder in puik toestand | 23ste druk, 1972 | R45 |
821/2012/GRO | Langenhoven, C.J. (Sagmoedige Neelsie) | Herrie op die ou Tremspoor: 'n vervolg op Sonde met die bure | Hardeband met s.o. skoolstempel voorin verder in puik toestand | 24ste druk, 1973 | R45 |
1855/201 | Langenhoven, C.J. (Sagmoedige Neelsie) | Herrie op die ou Tremspoor: 'n vervolg op Sonde met die bure | Hardeband met s.o. skoolstempel voorin verder in puik toestand | 23ste druk, 1972 | R45 |
1742/2012 | Langenhoven, C.J. (Tekeninge deur Reenen J van Reenen) | Eerste skoffies op Die pad van Suid-Afrika | Hardeband sonder s.o. boek het 'afgeskryf' | MCMXXI | R55 |
FL.EIL035 | Langenhoven, Carol | Tallie se storie : toe my man sy werk verloor het (Sarie.com se gewildste blogger) | Sagteband nuwe toestand | 1ste uitg 2010 | R65 |
1686/2011/NIT | Langeveld, Daan | Dossier Q-013 Streng geheim | Hardeband met s.o. behalwe vir vorige eienaars se name voorin is boek nog mooi en netjies | 1ste uitg, 1969 | R35 |
FL.DONF.005/02/17 | Lanoye, Tom (In Afrikaans vertaal deur Daniel Hugo) | n Slagterseun met 'n brilletjie (n keur uit verskeie werke van Lanoye) Oorspr titel : Een slagterszoon met een brilletjie - 1985) | Sagteband in splinternuwe toestand | 1ste uitg 2008 | R90 |
CH | Lanoye, Tom (In Afr vertaal deur Daniel Hugo) | Kartondose | Slapband met gekleurde vb gommerkies op titelblad verder nog baie mooi en stewig | 1ste uitg, 1996 | R25 |
1746/2012 | Lategan, Jan | Die swart engel (Klub 707) | Hardeband sonder s.o. nog netjies | 1974 | R20 |
DON0035/1/7/15 | Lavolle, L.N. | Sleutels van die woestyn (Kadet reeks nr. 11) | Hardeband met s.o ou bibboek met sakkie en stempel nog mooi | 1ste druk, 1961 | R50 |
ANN | Lawrence, David (in Afr vertaal deur Margot Luyt) | Op reis met my Sebra (Wat doen ek nou ? -reeks) | 1ste uitg, 2002 | R35 | |
FL.DEH0420 | Le Roux, Andre | Op die vrou af (Sarie 2001- 2003) | Sagtegband nog mooi en stewig, naam en boodskap van vorige eienaar voorin | 1ste uitg 2004 | R70 |
104/2012 | Le Roux du Toit, André | Kleingeld vir 'n terreurdaad (Klub 707) | Hardeband met gekleurde vb, nog baie mooi, plakker op voorblad afgetrek en verf het effens afgekom. | 1ste uitg, 1984 | R15 |
F.L.THI009/04/2016 | Le Roux, Braam | Die jagters van Bloedeiland (DIe swart luiperd-reeks nr. 41) Sirkel publikasies | Sagteband in puik toestand | Geen datum | R66 |
F.L.THI011/04/2016 | Le Roux, Braam | Draer van die (Die swart luiperd no. 2) Sirkel publikasiesbloedstene | Sagteband in puik toestand | Geen datum | R55 |
F.L.THI007/04/2016 | Le Roux, Braam | Fees van die Kopbeen (Die swart luiperd no. 26) Sirkel publikasies | Sagteband in goeie toestand | Geen datum | R60 |
Le Roux, Braam | Haat dan die mens | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin | 1951 | R50 | |
CH | Le Roux, Braam | Fiskale in Zimbabwe | Hardeband sonder s.o. nog netjies en stewig | 2de uitg, 1978 | R30 |
F.L.THI008/04/2016 | Le Roux, Braam | Kettings in die oerwoud (Die swart luiperd reeks nr. 42) Sirkel publikasies | Sagteband in puik toestand | Geen datum | R55 |
F.L.THI005/04/2016 | Le Roux, Braam | Manne van die maan (Die swart luiperd-reeks nr. 35) Sirkel publikasies | Sagteband in puik toestand | Geen datum | R55 |
482/2012/LOO | Le Roux, Braam | Oog van die songod (Pronkboeke 3 - Die swart luiperd reeks no. 43) | Sagteband nog baie mooi en stewig, vorige eienaar naam voorin | 1958 | R100 |
F.L.THI/006/04/2016 | Le Roux, Braam | Spoor na die onbekende (Die swart luiperd no. 34) Sirkel publikasies | Sagteband in puik toestand | ||
F.L.THI014/04/2016 | Le Roux, Braam | Swart wolk oor die Kalahari (Temmers van die woestyn nr 37) | Sagteband in puik toestand | datum | R55 |
F.L.THI0120/04/2016 | Le Roux, Braam | Tiere van die Heilige Woud (Die swart luiperd-reeks nr. 38) Sirkel publikasies | Sagteband in puik toestand | Geen datum | R55 |
F.L.THI019/04/2016 | Le Roux, Braam | Vegters van die slanggod (Die swart luiperd-reeks nr. 39) SIrkel publikasies | Sagteband in puik toestand | Geen datum | R55 |
F.L.THI018/04/2016 | Le Roux, Braam | Ver le die more (Temmers van die woestyn nr. 40) | Sagteband in puik toestand | Geen datum | R55 |
504/2011 NUUT | Le Roux, Christine | Die blou uur | Sagteband splinternuut | 1ste uitg, 1999 | R50 |
Le Roux, Christine | Die glasappel | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg, 1997 | R30 | |
FL.ELI.026.05/17 | Le Roux, Christine | Omnibus 9 (Bosnimf, Verwarde liefde, Bitter hartstog) | Sagteband nog mooi en netjies | 1ste uitg 2007 | R70 |
1204/2011/Chr | Le Roux, De Wet | Hoefslag teen die more (Treffer boekklub) | Hardeband met s.o. effense verweer op omslag boek in baie mooi en netjiese toestand | 1ste druk, 1973 | R30 |
FL | Le Roux, De Wet | Koetsrit na onheil (Treffer boekklub) | Hardeband sonder s.o. klein skeur op titelblad naam voorin blaaie vergeel | 1ste druk, 1977 | R25 |
WP | Le Roux, De Wet | Skaakspel met die noodlot | Hardeband met s.o. nog netjies en stewig,, stempel van boekwinkel voorin en naam klein geskryf | 1ste druk, 1974 | R50 |
1747/2012 | Le Roux, Hugo | Hand van vergelding (Klub 707) | Hardeband sonder s.o. plakker afgeskeur op voorblad en papier het afgekom | 1973 | R25 |
FL.SON.035/11/16 | Le Roux, Johnita | Een vir die wolfskof | Sagteband in puik toestand | 1ste uitg 2004 | R70 |
Le Roux, Len | Die lente kom weer | Hardeband sonder s.o. | Geen datum | R25 | |
FL.MJM.011/09/16 | Le Roux, Marlene | Valke oor Delphi | Hardeband met s.o. skaafmerke op rante boek se blaaie vergeel maar nog mooi stewig | 1ste uitg 1978 | R65 |
Leclercq, Gine Victor (Uit Frans vertaal deur Toni Field) Tekeninge deur Elizabeht Grant | Vlug soos die wind | Hardeband sonder s.o. stempel voorin nog stewig | 1971 | R15 | |
27/2013 | Leipoldt, C. Louis | Polfyntjies vir die proe | Hardeband met s.o. prysuitdelingplakker voorin | 1963 | R65 |
1300/2011/TBT | Leipoldt, C. Louis | Polfyntjies vir die proe | Hardeband met s.o. vorige eienaar se stempel voorin | 3de druk, 1982 | R80 |
FL.KAR.012/05/17 | Leroux, Etienne | 18-44 | Hardeband met s.o. | 3de druk, 1984 | R95 |
FL.CHA.007/2/17 | Leroux, Etienne | 18-44 | Hardeband met s.o. nog baie mooi stuk van omslag aan boonste hoek uitgeskeur boek skoon en dalk ongelees | 1ste uitg 1967 | R70 |
FL.DONF.004/02/17 | Leroux, Etienne | 18-44 | Hardeband sonder s.o. nog baie netjies naam voorin | 2de druk 1973 | R55 |
FL.KAR.006/05/17 | Leroux, Etienne | Die derde oog | Hardeband sonder s.o. boek nog netjies | 2de druk 1975 | R70 |
Leroux, Etienne | Die eerste lewe van Colet | Hardeband met s.o. nog baie mooi, handtekening van vorige eienaar | 2de druk, 1968 | R65 | |
FL.KAR.001/05/17 | Leroux, Etienne | Die eerste lewe van Colet | Hardeband sonder s.o eerste twee blaaie uitgesny ook titelblad is uitgesny | Geen datum | R50 |
SD | Leroux, Etienne | Die eerste lewe van Colet | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 1ste hersiene uitg 1975 | R80 |
99/2012 | Leroux, Etienne | Die eerste lewe van Colet | Hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin boek nog mooi, bietjie verweer op die hoeke van die omslag | 2de druk, 19?? | R75 |
FL.KAR.003/05/17 | Leroux, Etienne | Die eerste siklus (Die eerste lewe van Colet, Hilaria en Die mugu) | Hardeband nog in puik toestand naam van vorige eienaar voorin | 1ste uitg 1986 | R100 |
Leroux, Etienne | Die eerste siklus (Die eerste lewe van Colet, Hilaria en Die mugu) | Sagteband moderne uitgawe | 1ste sagteband uitg 1992 | R80 | |
FL.KAR.002/05/17 | Leroux, Etienne | Die mugu | Hardeband sonder s.o. skimmelvlekkies deur boek | 4de druk | R65 |
Leroux, Etienne | Die mugu | Hardeband sonder s.o. | 3de druk, 1981 | R100 | |
FL.JB | Leroux, Etienne | Die mugu | Hardeband met gekleurde vb oorgetrek met kleefplastiek, baie mooi en stewig, baie potloodaantekeninge, vorige eienaars naam voorin | 2de druk, 1974 | R45 |
FL.KAR.007/05/17 | Leroux, Etienne | Een vir Azazel | Hardeband met s.o. stempel voorin en sakkie | 2de druk 1964 | R65 |
1841/2012 | Leroux, Etienne | Een vir Azazel | Hardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempel en lys van name op titelbladsy geskryf in ink | 1ste uitg, 1964 | R60 |
FL.KAR.011/05/17 | Leroux, Etienne | Isisisisisis: n storie van 13 vrouens en 'n reisbeskrywing na binne | Hardeband met s.o. in splinternuwe toestand | 1ste uitg 1969 | R200 |
FL.KAR.013/05/17 | Leroux, Etienne | Magersfontein O Magersfontein! | Hardeband met s.o. naam en boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf boek nog netjies | 3de druk 1980 | R120 |
DEH | Leroux, Etienne | Magersfontein O Magersfontein! | Hardeband met s.o. nog so goed as nuut | 8ste druk, 1989 | R90 |
DEH0258 | Leroux, Etienne | Magersfontein O Magersfontein! | Hardeband met s.o. in mooi toestand | 3de druk, 1980 | R60 |
FL.KAR.010/05/17 | Leroux, Etienne | NA'VA | Hardeband met s.o. | 1ste uitg 1975 | R150 |
FL.KAR.009/05/17 | Leroux, Etienne | NA'VA | Hardeband met s.o. | 1ste uitg 1975 | R180 |
FL.KAR.008/05/17 | Leroux, Etienne | Onse hymie | Hardeband met s.o. | 2de druk 1983 | R100 |
FL.ESM.010/12/16 | Leroux, Etienne | Sewe dae by die Silbersteins | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste uitg 1962 | R95 |
FL.KAR.004/05/17 | Leroux, Etienne | Sewe dae by die Silbersteins | Hardeband met s.o. sellotapemerke op binneblaaie, gat in titelblad waar iets uitgevee is... | 1ste uitg 1962 | R65 |
FL.ELM002/05/17 | Leroux, Etienne | Sewe dae by die Silbersteins | Hardeband sonder s.o. watermerk aan bokant van die eerste deel van die boek en sellotapemerke op binneblad | 3de druk 1964 | R45 |
FL.KAR.005/05/17 | Leroux, Etienne | Silberstein-trilogie | Hardeband met s.o in puik en skoon toestand | 1ste uitg 1984 | R200 |
FL.SON.036.11.16 | Leroux, Mariel | Die naamlose | Sagteband in goeie toestand nog skoon en byna soos nuut | 1ste uitg 2010 | R60 |
FL.IRE.010/03/17 | Leroux, Mariel | Klara | Sagteband nog mooi en nuut | 2de druk 2013 | R80 |
Leroux, Marzanne | Aandmis oor Paternoster | Hardeband met pragtige gekleurde voorblad, vorige eienaar se handtekening voorin | 1ste uitg, 1983 | R80 | |
Leroux, Marzanne | Die blywendste seisoen | Hardeband met s.o. skimmelvlekke op titelbladsye en blaaie vergeel maar nog stewig | 1ste uitg, 1983 | R50 | |
DON0034/1/7/15 | Leroux, Marzanne | Die wag vir die somer | Sagteband met gekleurde voorblad puntjies van voorblad effens gebuig | 4de druk, 1989 | R35 |
1157/2012/KAN | Leroux, Marzanne | Dosyn dae dosyn maande | Slapband nog mooi vorige eienaar se naam voorin ,boek nog baie mooi | 1ste uitg, 1987 | R50 |
FL.GRO.004/10/16 | Leroux, Marzanne | Shomer Yisra'el | Slapband nog mooi en skoon | 2de druk 2008 | R90 |
Leroux, Marzanne | Somernagdroom | Sagteband so goed as nuut | 16de druk, 2001 | R70 | |
SIL | Leroux, Marzanne | Somernagdroom | Sagteband skoolstempel sellotape aan binneblad afgetrek en papier saam afgetrek, boek nog mooi verder | 13de druk, 1997 | R35 |
FL.DEH0270 | Leroux, Marzanne | Somernagdroom | Sagteband in goeie toestand, goed as nuut | 21ste druk, 2005 | R55 |
1225/2011/CHAP | Leroux-Van der Boon, Marzanne | Klaprose teen die wind | Sagteband so goed as nuut | 2de druk, 1993 | R155 |
1894/2012 | Leroux-Van der Boon, Marzanne | Granate bloei in Jerusalem | Sagteband nog so goed as nuut | 3de druk, 2004 | R100 |
GRO | Leroux-Van der Boon, Marzanne | Kavod Adonai: Die vrese van die Here | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg 2013 | R75 |
DON | Leroux-Van der Boon, Marzanne | Tiferet Yisrea'el (Die roem van Israel) | Sagteband splinternuut | 1ste utig, 2010 | R120 |
DON | Leroux-Van der Boon, Marzanne | Tiferet Yisrea'el (Die roem van Israel) | Sagteband splinternuut | 1ste uitg, 2de druk, 2011 | R75 |
FL.557/2012 | Lessing, Christoffel | Gooi my vir die aasvoels: drie oorspronklike lewensverhale van misdadigers | Hardeband met s.o. naam voorin geskryf | 2de druk, 1947 | R60 |
1750/2012 | Linde, Engela | Eenling die mens (Voortrekker boekklub) | Hardeband met s.o. nog netjies en stewig | 1971 | R40 |
CH | Linde, Engela | Die blaasbalk blaas hard (Daan Retief) | Hardeband met gekleurde vb nog baie mooi en stewig | 1980 | R15 |
FL.LIZ014 | Linde, Engela | Gesig van die lewe | Hardeband met mooi s.o. | 1ste druk 1976 | R55 |
Linde, Engela | Waar is die kleure heen | Hardeband met s.o. nog mooi en stewig | 1ste druk, 1980 | R25 | |
Linde, Freda | Terug na die Mimosas en ander essays | Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewig | 3de hersiene druk, 19?? | R60 | |
1837/2012 | Lindemann, Ben | Koggelroep van die hadida | Hardeband met gekleurde voorblad xbibboek met sakkie en stempel nog mooi en stewig | 1ste uitg, 1984 | RR60 |
1752/2012 | Lingua, Susanna M | 'n Vredesoffer vir Charon | Hardeband sonder s.o. nog mooi en netjies | 1ste druk, 1978 | R30 |
1959/2012 | Lingua, Susanna M | Die graaf van Santa Maria (Eike-reeks) | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin | 1970 | R25 |
213/2012/CHR | Lingua, Susanna M | Skemeruur | Hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin | 1ste druk, 1987 | R45 |
589/2012/CHR | Lingua, Susanna M (Keur-reeks) | 'n Liefde soos Maryka s'n | Hardeband sonder s.o. sellotape streep aan binneblad, nog stewig | ||
FL | Links, Tony & Van Zyl, Wium (samestellers) | Syferfonteine : verhale uit streke van ide Afrikaanse landskap | Sagteband in puik toestand, handtekening van vorige eienaar voorin | 2de druk 1994 | R110 |
Lintvelt, Albert Kortverhale | Naand Ella! Nag, Joan | Sagteband nog mooi en netjies | 1ste uitg, 1995 | R10 | |
F.L.PAR005/04/2016 | Loisy, Jeanne | Die blou papagaai (Klein kadetreeks nr 3) | Hardeband met so. nog mooi en stewig | 1ste druk 1961 | R65 |
FL.PAR.005/04/16 | Loisy, Jeanne | Die blou papegaai (Klein kadetreeks nr 3) | Hardeband met so. nog mooi en stewig | 1ste druk 1961 | R66 |
FL.WAV.004/29/7/17 | London, Jack | White Fang die wolfhond (Libri-reeks nr XXVII) | Hardeband met s.o. in mooi toestand bibsakkie en stempel voorin | 1962 | R50 |
FL.ELI.037/05/17 | Lotter, Elbie (as Anchien Troskie) | Dis ek, Anna | Sagteband so goed as nuut | 23ste druk 2015 | R85 |
CHA | Lotter, Johan | Kissmans in Mosambiek (reisverhaal) | Sagteband splinternuut | 1ste druk, 2010 | R45 |
1840/2012 | London, Jack (Vertaal deur Pieter W Grobbelaar) | Roepstem van die wildernis | Hardeband met s.o. nog baie mooi ou bibboek met stempel en sakkie | 1ste Afr uitg 1968 | R60 |
1838/2012 | Louw, Anna M | 'n Geseënde dag : nege verhale | hardeband met s.o. xbibboek met sakkie en stempel voorin | 1ste druk, 1969 | R100 |
615/2011/HEN | Louw, Anna M | Agter my 'n albatros | Hardeband met s.o. nog in baie goeie toestand, skoolstempel voorin | 6de druk, 1963 | R65 |
CH | Louw, Anna M | Die banneling, Die lyfwag | Hardeband met s.o. in puik toestand, potloodaantekeninge op titelbladsy | 1ste uitg, 1964 | R65 |
FL.ROZ. | Louw, Anna M | Die derde tempel: 'n essay oor 'n besoek aan Israel | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste uitg 1978 | R80 |
Louw, Anna M | Die groot gryse | Hardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempel en uitgeskeurde plakker voorin, nog stewig | 1968 | R25 | |
107/2011/BOK | Louw, Anna M | Die loop van die rivier | Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin baie mooi | 1ste uitg, 1986 | R90 |
Louw, Anna M | Die onverdeelde uut | Hardeband met s.o. | 5de druk, 1967 | R70 | |
Louw, Anna M | Die voortreflike familie Smit: 'n vertelling(Scheepersprys 1968) | Hardeband met s.o. verweer op kante van omslag, naam voorin doodgekrap met pen, boek mooi en stewig | 6de druk, 1970 | R70 | |
DON | Louw, Anna M | Dié wat met die fluite loop | Hardeband met s.o. boek nog stewig | 1967 | R85 |
Louw, Anna M | Kroniek van Perdepoort | Hardeband met s.o. klein skeur in omslag op agterkant | 3de druk, 1977 | R120 | |
Louw, Anna M | Op die rug van die tier | hardeband met s.o. in puik toestand, so goed as nuut | 1ste uitg, 1981 | R120 | |
1751/2012 | Louw, Chris | Talmende skemer | Hardeband sonder s.o. boek in redelike toestand | 1946 | R20 |
1561/2012 | Louw, Elsabet | Woensdag (: 'n ware verhaal van verkragting en vergifnis | Sagteband splinternuut | 1ste druk, 2009 | R90 (Gereserveer) |
CH | Louw, NP van WYk | Maskers van die erns | Hardeband met s.o. | MCMLV | R30 |
Louw, NP van Wyk | Maskers van die erns | Hardeband met s.o. verweer op omslag se rugkant | R25 | ||
DEH | Louw, W.E.G. | Onvoltooide kalender (Essays) | Hardeband sonder s.op. voumerk op voorblad sodat dit 'n kraak vorm boek self is ongedeerd binne | 1ste druk, 1962 | R35 |
DEH0233 | Louw, W.E.G. | So ver as 'n engel te perd kan ry | Hardeband met s.o. in mooi toestand | 1ste uitg 1969 | R70 |
1054/2012/JAC | Lovelace,Delos W (In Afr vertaal deur Pieter van der Merwe) | King Kong (geskep deur Edgar wallace) FLIEK Treffers | Hardeband met s.o nog baie mooi, vorige eienaar naam voorin | 1ste druk 1977 | R45 |
32/2012/MAR | Lubbe, Aletta | Om oor 'n kruiwa te val: vertellings uit vergange jare | Sagteband vorige eienaar se naam voorin | 1ste uitg, 1986 | R30 |
Lubbe, Aletta | Prisma | 2de uitg, 1982 | R25 | ||
CHA | Lubbe, Aletta met inledings deur Dolf van Niekerk | Tussen twee riviere | Hardeband met s.o. , stempel voorin nog netjies skaafmerke op omslag | 1970 | R20 |
2091/2012 | Lubbe, Aletta met inledings deur Dolf van Niekerk | Tussen twee riviere (kort sketse oor verskeie dele van ons land) | Hardeband sonder s.o. nog baie mooi en netjies | 1970 | R60 |
FL.RUD.007/10/16 | Luckhoff, J.A. | Die vistermanne | Hardeband sonder s.o. stempels v skool voorin boek nog netjies en blaaie nog styf | 2de druk 1963 | R65 |
Lunae de Wet-van der Harst, WIllemina (na die verhale van Pieter de Boer) | Die vrou in die maanlig en ander stuitige stories | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg 2007 | R100 | |
FL.ADG.001/07/17 (VERTAALDE WERKE) | Lutgen, Kurt (Uit Duits vertaal deur Ludwig Venter) | Die groot kaptein | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste druk 1968 | R80 |
1767/2011/TIB | Luttig, Helmuth | In offerande ryk | hardeband sonder s.o. boek toon verweer agv ouderdom maar nog stewig | 1939 | R50 |