Op hierdie bladsy vind u fiksie boeke van skrywers wie se vanne begin met ‘n M.
Pos- of koeriergeld en aflewering:
Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.
(Laaste bygewerk op 6 Julie 2017.)
BOEKNOMMER | OUTEUR | TITEL | DATUM | TOESTAND VAN BOEK | PRYS |
---|---|---|---|---|---|
84/2013 | Maartens, Maretha | 'n Pot vol winter | 6de druk, 1990 | Sagteband nog mooi, vorige eienaar naam voorin | R50 |
Maartens, Maretha (saam met Hendrik Rocher) | Die beste ding since popcorn (Van 'n raw-deal na 'n God-deal) | 1ste uitg 2006 | Sagteband voorblad effens krakies in en punte gebuig maar binne nog netjies | R65 | |
FM.JUL005 | Maartens, Maretha | Een ligjaar | 1ste druk, 1982 | Hardeband met s.o. nog mooi | R70 |
BAB | Maartens, Maretha | Eindpunt (Daan Retief uitgewers) | 1ste uitg 1976 | Hardeband met gekleurde voorblad | R30 |
DON005/22/7/15 | Maartens, Maretha | Ekstasies en frustrasies | 3de druk 1993 | Hardeband met gekleurde glansvoorblad | R55 |
FM.MIK.009//12/16 | Maartens, Maretha (Omslagontwerp Alida Carpenter) | Geagte mejuffrou Snob | 1992 | Sagteband in goeie toestand sakkie voorin geplak en stempel op 2 de bladsy | R60 |
F.M. RUD002 | Maartens, Maretha | Jacoba Afrikaner | 1ste uitg 2001 | Sagteband naam voorin geskryf | R65 |
Maartens, Maretha | Motte & magrietjies | 7de druk, 1993 | Sagteband nog mooi, vorige eienaar boodskap voorin | R45 | |
F.M. LIZ019 | Maartens, Maretha | Motte & magrietjies | 11de druk, 1993 | Sagteband naam voorin | R45 |
F.M. CDON037 | Maartens, Maretha | Oor die nek van die draak | 1ste druk, 1988 | Hardeband met gekleurde vb nog mooi en stewig | R75 |
89/2013 | Maartens, Maretha | Roeiers op die rugbreekrivier | 2de druk, 1993 | Sagteband met pragtige voorblad, vorige eienaar naam voorin | R50 |
92/2013 | Maartens, Maretha | Rowe van af | 5de druk, 1989 | Sagteband , met mooi volkleur voorblad, vorige eienaar se naam voorin | R60 |
F.M. CDON038 | Maartens, Maretha | Swart Griet is vas | 1ste uitg 1984 | hardeband met gekleurde vb nog netjies stempel van bib voorin | R65 |
F.M.BOU003/04/2016 | Maartens, Maretha | Voor die oog van hierdie son | 1ste uitg 1983 | Hardeband met s.o. nog in puik toestand | R70 |
822/2012 | MacDonald, Freddie | Kalahari Mac (Kalahari Mac reeks nr. 1) | Des 2000 | Sagteband met mooi voorblad splinternuut | R90 |
1728/2012 | MacDonald, John D (In Afr verwerk deur Ewald le Roux) | Bloedig die haat | 1ste druk, 1977 | Sagteband met gekleurde vb nog mooi en netjies | R30 |
MacLean, AListair (vertaal deur M Marre) | Sandloper leeg | 1967 | hardeband met s.o. nog baie mooi, stuk van omslag het 'n skeur in aan onderkant van voorblad | R25 | |
FM.JUL004 (VERTAALDE WERK) | Macnab, Roy | Die Franse kolonel: Villebois-Mareuil, Vegter vir die boere 1899-1900 | 1ste druk, 1977 | Hardeband met s.o. sellotapemerke op titelblad boek nog nooi en nuut | R120 |
JB | Malan, S.J. | Kom saam: Kleurling-keurverhale | 3de druk, 1959 | Hardeband met s.o. verweer op kante van omslag | R35 |
Malan, S.P | Die kamp in Duinstraat | 1964 | Hardeband sonder s.o. skoolstempel elders | R40 | |
493/2012/LOO | Malan, W.D. | Nyanisi | 1962 | hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin mooi en stewig | R80 |
Malherbe, D.F. | Die bergstroom ruis | 3de druk, 1948 | Hardeband sonder s.o. potloodaantekeninge op titelbladsy | R50 | |
CH | Malherbe, D.F. | Die bergstroom ruis | 3de druk, 1948 | Hardeband met s.o. vorige eienaar se boodskap voorin | R60 |
FM.DEH0321 | Malherbe, D.F. | Die bergstroom ruis | 5de druk, 1964 | Hardeband met s.o. stukkie uit stofomslag aan bokant geskeur boek mooi stewig | R50 |
FM.DEH029 | Malherbe, D.F. | Die meulenaar | 15de druk, 1978 | Hardeband sonder s.o. skaafmerke op kante van boek | R65 |
FM.ERI.019/06/2016 | Malherbe, D.F. | Die slagmes en ander nagelate verhale | 1ste druk, 1980 | Hardeband met s.o. klein skeurtjie in omslag boek nog in goeie toestand | R80 |
Malherbe, D.F. | Hans-Die-Skipper | 31ste druk, 1975 | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar name voorin en sellotapemerke voorin | R35 | |
Malherbe, D.F. | Hans-Die-Skipper | 29ste druk, 1970 | Hardeband sonder s.o. geskryf voorin en notas hier en daar | R35 | |
784/2012/LOO | Malherbe, D.F. | Hans-Die-Skipper | 9de druk, 1947 | hardeband met verweer, sonder s.o. met pen op binnebladsy geskryf en ook naam en adres van vorige eienaar, heelwat potloodaantekeninge in boek | R10 |
Malherbe, Marie (Uit Vlaams vertaal) | Kers- en ander verhale | 1939 | Hardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempel nog mooi | R50 | |
SB | Malherbe, Victor | Blomme vir Leon | 1ste uitg, 2000 | Slapband xbibboek met sakkie en stempel maar nog baie mooi | R20 |
FM.CAS/002/05/17 | Malot, Hector | Alleen op die wereld (Die GF reeks) | 1960 | Hardeband met s.o. blaaie vergeel maar nog stewig, naam van vorige eienaar voorin | R90 |
Malot, Hector | Alleen op die wereld (LIBRI reeks) | 1960 | Hardeband sonder s.o. ou skoolboek met sakkie en stempel | R50 | |
F.M. ROZ005/04/2016 | Malot, Hector | Alleen op die wereld (Libri-reeks I) | 2de druk, 1958 | Hardeband met s.o. in puik toestand | R65 |
F.M.DEH0295 | Mann, Thomas (In Afr vertaal deur Jan Esterhuizen) | Die dood in Venesië | 1ste druk, 1961 | Hardeband met skets op voorblad, handtekening voorin, onderstreping in rooi pen en potloog op plekke in boek | R55 |
ST | Manzi, Alberto | Ghrok: die verhaal van 'n bewer | 1ste Afr uitg, 1962 | Hardeband met s.o. skoolstempel en sakkie voorin | R50 |
Marais, Annalou | Bankroof met 'n nadraai | 1980 | Hardeband met gekleurde vb | R25 | |
78/2012/JAK | Marais, Annalou | Drie broers | 2de uitg, 1982 | hardeband met s.o. 'n hap uit die omslag geskeur aan bokant van voorblad | R25 |
FM. | Marais, Annalou | Die pad wat erens doodloop | 1981 | Hardeband met mooi skets op voorblad | R55 |
Marais, Annalou (Illustrasies Johanna Konig) | Die waters bruis (Gebasseer op die vloedoorstromings langs die Oranjerivier) | 1ste druk 1975 | Hardeband met s.o. stuk van omslag agterop teen rug afgeskeur | R 80 | |
Marais, Annalou (Illustrasies Johanna Konig) | Eenweg koffiekroeg | 3de druk | Sagteband met fyn krakies op voorblad eerste paar bladsye is gevou, boodskap voorin geskryf | R50 | |
FM.ESM.030/15/6/17 | Marais, Annalou | Soos ons vergewe | 1987 | Sagteband nog baie mooi | R35 |
DEH0318 | Marais, Annalou | Uit die vuur geruk | 1ste druk, 1980 | Sagteband met harder voorblad nog mooi, geel merk voorin waar plakker was | R65 |
FM.CHA | Marais, Annalou | Uit die vuur geruk | 1ste druk, 1980 | Sagteband in goeie toestand stempel voorin | R55 |
FMELI.012/05/17 | Marais, Annalou | Viooltjie vir herinnering | 2de uitg 1980 | Hardeband met s.o. skeur op een hoek van omslag handtekening van vorige eienaar voorin | R55 |
Marais, Casper | Rooi Jan no. 10 Die valk (slapband Sirkel Publikasies) | 19?? | Sagteband boek het 'n skeur in die middel leeskopie | R20 | |
THEU | Marais, Casper | Rooi Jan no. 22 Die swart boesmans | 1950 | Sagteband voorblad heeltemal weg leeskopie | R15 |
FM.ELM.001/05/17 | Marais, Casper | Rooi Jan 1 Skrif van die wildernis | 1970 | Sagteband met mooi skets op voorblad harder voorblad as gewone sagtebande, rug toon klein bietjie verweer | R70 |
FM.WAV.009/10/16 | Marais, Eugene N. | Burgers van die berge | 2de uitg 1971 | Hardeband met s.o wat oorgetrek is met kleefplastiek, stempel van ONTTREK Voorin blaaie uiters mooi en netjies | R80 |
FM.BAZ.021/8/17 | Marais, Eugene N. | Die skepbekertjie | 2de uitg 1990 | Hardeband met glandsvoorblad boek mooi skoon en netjies | R65 |
F.M. PCH019 | Marais, Eugene N. | Dwaalstories | 3de druk 1964 | Hardeband met so nog mooi, naam in ink voorin | R70 |
LM | Marais, Eugene N. | Dwaalstories | 6de druk, 1969 | Hardeband sonder omslag vorige eienaar naam voorin | R40 |
JB | Marais, Hugo | Die geriffelde glas | 1950 | Hardeband sonder s.o rug bo en onder beskadig,vorige eienaar naam voorin | R20 |
Marais, Hugo | Die vierde slagoffer | 1946 | Hardeband sonder s.o. , skimmelvlekke en boek nie meer mooi | R 15 | |
Marais, Hugo | Die vierde slagoffer | 1946 | hardeband sonder s.o. leeskopie waterskademerke | R15 | |
DEH | Marais, Johann Lodewyk | Lae wolke oor Mosambiek: 'n reisboek | 1ste uitg 2003 | Sagteband so goed as nuut | R75 |
PVS | Marais, Pets | Gister gooi lang skaduwees | 1ste uitg, 1976 | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin boek nog stewig | R25 |
Mare, Leon (geillustreer deur Erich Mayer)Voorwoord deur Jan F.E. Cilliers 1918) | Die nuwejaarsfees en ander verhale | 4de verbeterde druk, 1926 | Hardeband sonder s.o. nog baie mooi, bladsye vergeel, vorige eienaar naam voorin | R100 | |
Mare, Leon | Verhale van die see uit vroer dae: verhale van skipbreuk en ontkomings uit ou reisbeskrywings bewerk (Deel II) | 1927 | Hardeband sonder s.o. vuil merke op eerste 2 titelbladsye, nommer van x bibboek en sakkie agtering boek verder nog stewig | R55 | |
FM.DEN | Maree, Naomi | Die donkerman (Daan Retief) | 19?? | Hardeband met s.o. sakkie voorin boek uitgeskeur boek in puik toestand verder | R65 |
MIK | Maree, Naomi | Dogter van Delilah (Pronk boekklub) | 1ste druk, 1977 | Hardeband sonder so. nog stewig maar spikkelvlekkies op buitekant | R15 |
KAN | Maree, Naomi | Onrus op Casa Mia | 1981 | Hardeband met s.o. | R40 |
Maree, Naomi | Waar aasvoels draai | 1ste uitg, 1988 | Hardeband met s.o. effense verweer aan kante van omslag | R50 | |
1591/2011 | Maritz, Empie | Angsvlug uit Angola | 1ste uitg, 1978 | Hardeband met s.o. plakker op voorblad, stempel van vorige eienaar | R 35 |
Maritz, Empie | Die blou vuur (Daan Retief) | 1981 | Hardeband met s.o. nog mooi | R 70 | |
1593/2011/FRI | Maritz, Empie | Dilemo van die Loeloeberge | 1962 | hardeband sonder s.o. stempel van boekwinkel voorin | R15 |
THEU | Maritz, Empie | Maar net 'n roos | 1ste uitg, 1965 | Hardeband met s.o. in puik toestand | R65 |
FM | Maritz, Empie | Nooientjie van Nooitgedacht (oorlogroman) | 1ste uitg 1973 | Hardeband met s.o. x bibboek nog netjies | R60 |
1594/2011 | Maritz, Empie | Stemme uit die Fundudzi | 1ste uitg, 1975 | Hardeband met s.o. stempel van vorige boekwinkel voorin | R 60 |
Maritz, Empie | Velde vol vygies | 1958 | Hardeband sonder s.o. Boek nog mooi en stewig | R45 | |
1729/2012 | Marlowe, Dan J (vertaal deur Koch le Roux) | Wolwe om hul prooi | 1974 | Sagteband nog redelik netjies, vergeelde bladsye | R25 |
ANN | Martin, Wille | Bruidskat van vrees (Treffer boekklub) | 1ste druk, 1974 | Hardeband sonde s.o. nog mooi, naam voorin met plakker toegeplak | R35 |
505/2011 | Martin, Wille | Die meisie van Sombrero's | 2de uitg, 2003 | Hardeband met glansvolkeurvoorblad nog nuut | R50 |
Martin, Wille | Die towerkat | 1ste uitg, 1985 | Hardeband met s.o. nog mooi, skaafmerke op omslag | R45 | |
Martin, Wille | Die weduwee van La Vienne | 1ste druk, 1973 | Hardeband sonder s.o. | R 20 | |
ANN | Martin, Wille | Atlantis: Kaptein Kristin reeks | 1ste uitg 1982 | Hardeband met s.o. nog baie mooi toestand | R70 |
ANN | Martin, Wille | Kaptein Kristin: Narcissus (Klub Saffier) | 1ste uitg 1982 | Hardeband met s.o. verweer op omslag boek nog mooi en skoon | R65 |
KAN | Martin, Wille | Lied van die balalaika(historiese agtergrond van die Anglo Boereoorlog en die vooraand van die Rooi Revolusie in Rusland) | 1ste uitg, 1983 | Hardeband met s.o. nog baie mooi | R55 |
38/2013 | Martin, Wille | Lied van die balalaika(historiese agtergrond van die Anglo Boereoorlog en die vooraand van die Rooi Revolusie in Rusland) | 1ste uitg, 1983 | Hardeband met s.o. nog in puik toestand | R75 |
WP | Martin, Wille | Model vir moord | 1ste druk, 1998 | Hardeband met glansvoorblad, voorblad effens opgekrul maar nie steurend | R45 |
FM.MAE.002/11/16 | Martin, Wille | My enigste Veronique | 1ste druk, 1983 | Hardeband met s.o. plakker voorin en krapmerk boek nog stewig | R35 |
THEU | Martin, Wille | Vallei van eensaamheid | 1ste druk 1976 | Hardeband sonder s.o. binne nog netjies, skaafmerke op kante van boek | R30 |
Martin, Wille | Ver oor die grense (Daan Retief uitgewers) | 1983 | Hardeband met s.o. nog mooi sellotapemerke op titelbladsy | R40 | |
JB | Martins, Harper | Na die land van grys graniet: 'n verhaal oor die trek na Sambesie) (Die Eike romans) | 1959 | Hardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek nog mooi en stewig (gebasseer op ware feite) | R80 |
FM.ANE | Matthee, Dalene | Brug van die esels | 2de druk, 1992 | Hardeband met s.o. in puik toestand | R100 |
FM.NAU | Matthee, Dalene | Brug van die esels | 1ste uit 1992 | Hardeband met s.o. in puik toestand | R110 |
FM.MAE.001/11/16 | Matthee, Dalene | Die judasbok | 2de sagteband uitg 2008 | Sagteband in goeie toestand | R70 |
BAB | Matthee, Dalene | Die uitgespoeldes | 1ste uitg 2005 | Hardeband met s.o. nog in puik toestand | R65 |
FM.SON.036/11/16 | Matthee, Dalene | Die uitgspoeldes | 1ste uitg 2005 | Hardeband met s.o. nog in puik toestand | R70 |
1200/2011/NAO | Matthee, Dalene | Fiela se kind | 2de druk, 1985 | Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin, puik toestand | R90 |
1678/2012 | Matthee, Dalene | Fiela se kind | 2de druk, 1988 | Hardeband met s.o. nog baie mooi en skoon | R80 |
276/2012/L:YD | Matthee, Dalene | Fiela se kind | 1ste uitg, 1985 | Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin en 'n stempel | R110 |
ANN | Matthee, Dalene | Fiela se kind | 1ste uitg, 1985 | Hardeband met s.o. in puik toestand | R100 |
470/2012/JAK | Matthee, Dalene | 'n Huis vir Nadia (Leserskring se verhale van liefde) | 1ste uitg, 1ste druk, 1982 | Hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin boek in puik toestand | R110 |
FM.MEL.004/22/6/17 | Matthee, Dalene | Moerbeibos | 1ste uitg 1987 | Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam voorin boek "Bettie Kemp" boek nog mooi | R100 |
FM.MJM.002/02/17 | Matthee, Dalene | Susters van Eva | 3de druk 2005 | Sagteband nog mooi blaaie effens vergeel | R60 |
FM.2ND.002/09/16 | Matthee, Dalene | Toorbos | 1ste uitg 2003 | Hardeband met s.o. soos in splinternuut nog kompleet met die boekmerk van Toorbos voorin | R150 |
Mattson, Olle | Die seilskip "Drie lelies" (Kadetreeks nr. 3) | 1ste druk, 1961 | Hardeband met s.o. skoolstempel en sakkie voorin nog netjies | R60 | |
Mattson, Olle | Die seilskip drie lelies (Kadet nr. 3) | 1ste druk, 1961 | Hardeband sonder s.o. stempel voorin | R 40 | |
FM.BAS002/03/17 | Mauriac, Francois (Uit Frans vertaal deur JP Venter) | Therese (Oorspr titel: Therese Desqueyroux) | 1ste Afr uitg 1967 | Hardeband met mooi netjiese omslag boek so goed as nuut, klein merkie opv voorblad en stukkie verf af op rug | R120 |
F.M. LIZ015 | McCallaghan, Marilee | Die kiewiet roep (Daan Retief) | 1984 | Hardeband met s.o. x bibboek met sakkie en stempel | R40 |
FM. | Meintjies, Johannes | Siembamba: 'n versameling verhale, essays en sketse | 1971 | Hardeband sonder s.o. nog in goeie toestand klein skeurtjies op omslag voor | R55 |
FM.KAN0002 | Meintjies, Johannes | Stormvlei (Hierdie werk is bekroon in die Pretoriase Eeufeesprysvraag A - Romans) | MCMLV | Hardeband sonder s.o. | R60 |
FM.KAN0002 | Meintjies, Johannes | Stormvlei | MCMLV | Hardeband met s.o. skeurtjies op rug van die omslag | R90 |
Meiring, Rudolf | Die onbekende straat | 1942 | Hardeband sonder s.o., rugkant van boek af maar nog vas | R 20 | |
Meiring, Rudolf | Melodie van die nag1948 | 1948 | Hardeband sonder s.o. | R 25 | |
182/2012 | Meiring, Rudolf | Nastergal | 1943 | Boek se voorblad is los en rugkant weg, klein boekie | R20 |
1209/2012/JVW | Meiring, Piet | Goud vir die soeker: Die verhaal van die mense van die Boshoff-myne | 1ste druk, 1963 | Hardeband met s.o. nog netjies | R80 |
FM.LIZ.007/05/17 | Meiring, Sophie | Die klein jakkalsies (hierdie stukkies is vir die radio geskryf en op SAUK uitgesaai) | 1954 | Sagteband met s.o. in mooi toestand klein skeurtjie op een hoek van boek | R55 |
THEU | Meiring, Stephanie | Perels van geluk | 1ste druk, 1976 | Hardeband met s.o. nog mooi en netjies datum en naam op titelbladsy geskryf | R55 |
PVS | Meiring, Stephanie | Trane sal verbygaan (Keur biblioteek) | 1ste druk, 1980 | Hardeband sonder s.o. nog baie mooi | R30 |
487/2012/LOO | Meiring, Stephanie | Waar die soetdorings bot | 1ste druk, 1973 | Hardeband sonder s.o. nog mooi | R40 |
SB | Meissel, WIlhelm | Die Richter-roete | 2de uitg, 1980 | Hardeband met gekleurde voorblad, skoolstempel voorin teks baie mooi en skoon | R50 |
FM.PET.010/03/17 | MER | Briewe uit Highveld: Mev Anna Geyer se briewe uit London aan haar dogter 28 Me 1950-3 Junie 1954) | 1965 | Hardeband met s.o. stukkie van bokant van omslag is afgeskeur en titelblad is uitgeknip - boek egter so goed soos nuut | R130 |
HB | MER | Die gewers | 1950 | Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewig skoolstempel voorin | R50 |
HB | MER | Die gewers | 1950 | Hardeband met s.o. skoolstempel | R55 |
HB | MER | Die tweeling trek saam | 2de druk, 1961 | Hardeband sonder so. boek slegs leeskopie | R10 |
FM.DON.0027/1/17/15 | MER | Die tweeling trek saam | 6de druk 1969 | Hardeband in puik toestand | R60 |
DON0027/1/7/15 | MER | Die tweeling trek saam | 6de druk, 1969 | Hardeband met s.o. nog in puik toestand | R60 |
HB | MER | Drie vertellings | 1946 | Hardeband sonder s.o. skoolstempel mooi netjies | R35 |
MER | Drie vertellings | 1946 | Hardeband oorgetrek met kleefplastiek | R 50 | |
F.M.DEH0308 | MER | Drie vertellings | 1946 | Hardeband sonder s.o. | R55 |
FM.DEH0721 | MER | Drie vertellings | 3de druk, 1948 | Hardeband sonder s.o in puik toestand | R65 |
83/2012 | MER | Familiegesprek: Briewe aan haar dogter | 1ste druk, 1976 | Hardeband met s.o. baie mooi en netjies | R75 |
82/2013 | MER | Jong dae | 3de druk, 1948 | Hardeband sonder s.o. mooi en netjies bladsye is vergeel | R45 |
F.M. DEH0294 | MER | Kom nader: 'n bloemlesing uit die werk van MER | 1ste druk, 1965 | Hardeband met s.o. (klein skeur aan onderkant van rug op omslag) in goeie toestand | R75 |
FM.DEH0722 | MER | So is onse maniere (al wie met ons mee wil gaan, die moet onse maniere verstaan) | 2de druk, 1970 | Hardeband met s.o. | R60 |
1178/2012PBK | MER | So is onse maniere (al wie met ons mee wil gaan, die moet onse maniere verstaan) | 1ste druk, 1965 | Hardeband met s.o. nog pragtig, naam of prys voorin met koki doodgekrap | R80 |
FM.DEH0708 | MER | So is onse maniere (al wie met ons mee wil gaan, die moet onse maniere verstaan) | 2de druk, 1970 | Hardeband met s.o. | R55 |
THEU | MER | Uit en tuis | 1946 | Hardeband met s.o. stempel van vorige eienaar naam voorin boek nog mooi en stewig | R70 |
F.M.DEH0307 | MER | Uit en tuis | 1946 | Hardeband sonder s.o. oud biblioteekboek sakkie is voor in boek uiteskeur, stempel voorin boek | R45 |
SB | Merrell, Leigh | Marie: skipper om Kaap Hoorn | 1ste druk, 1963 | Hardeband met s.o. verweer op omslag boek nog netjies , sakkie en stempel voorin | R75 |
JB | Meyer, Erica | Liefde bring die daeraad | 1954 | Hardeband sonder s.o. nog stewig, skimmelvlekke op titelbladsye | R20 |
F.M. CDON043 | Mikro | 'n Span van 20 muile | 1ste druk, 1965 | Hardeband met s.o. x bibboek met sakkie agterin nog netjies | R80 |
Mikro | Anna Beyers | 10de druk, 1965 | hardeband met s.o. nog baie mooi en netjies | R 80 | |
Mikro | Anna Beyers | 2de druk, 1951 | Hardeband sonder s.o. geskryf voorin | R30 | |
Mikro | Boerseun | 4de druk, 1948 | Hardeband gewees maar boek se voorblad is heeltemal af. Boek egter skaars en nog leesbaar | R 30 | |
FM.CRo.002/14/6/17 | Mikro | Boerseun | 1943 | Hardeband sonder s.o. binneblad het kreukelmerke maar boek nog stewig rug torring effens uit | R45 |
THEU | Mikro | Daar was nege | 1945 | Hardeband sonder s.o. stempel van vorige eienaar voorin, boek toon verweer | R25 |
1461/2012/ANN | Mikro | Dankie Adrianos: ses kortnovelles | 1ste druk, 1965 | Hardeband sonder so. nog in puik toestand | R60 |
F.M. | Mikro | Dankie Adrianos: ses kortnovelles | 1ste druk, 1965 | Hardeband met s.o. x bibboek met sakkie en stempel nog stewig en netjies | R120 |
HEL | Mikro | Die blou soldatepak | 1960 | Hardeband nog in puik toestand nog stewig en netjies, skoolstempel baie liggies | R55 |
Mikro | Die bont takbok | boek het geen buiteblaaie slegs die inhoud as leeskopie | R5 | ||
Mikro | Die bont takbok | 2de druk, 1959 | Hardeband sonder s.o. nog mooi | R45 | |
Mikro | Die bont takbok | 3de druk, 1969 | Hardeband sonder s.o. in puik toestand | R60 | |
Mikro | Die dames sestien: Twee kortromans oor die liewe dames en hulle maskers | 1962 | Hardeband sonder s.o. boek toon baie verweer maar nog mooi binne, skoolbibboek met sakkie en stempel | R50 | |
Bob | Mikro | Die donker stroom | 1946 | Hardeband met omslag alhoewel baie verweer op omslag, baie bros | R110 |
FM | Mikro | Die eensame wag | 2de druk 1958 | Hardebanda met s.o. in puik toestand boekblaaie nog styf waarskynlik nooit gelees nie | R75 |
Mikro | Die goue protea | 2de druk, 1963 | Hardeband met s.o. puik toestand | R80 | |
Mikro | Die goue protea | 4de druk, 1965 | hardeband met s.o. nog baie mooi en netjies | R 50 | |
1292/2012 | Mikro | Die jongste veldkornet | 2de uitg, 1964 | hardeband met s.o. nog baie mooi en netjies | R 90 |
1295/2012/STE | Mikro | Die jongste veldkornet | 1964 | Hardeband met s.o. skoolstempel voorin nog mooi | R90 |
1293/2012/STE | Mikro | Die jongste veldkornet | 2de druk, 1964 | Hardeband met so., vorige eienaar se naam voorin | R90 |
Mikro | Die koperkan | 8ste druk, 1974 | Hardeband stempels | R 10 | |
FM.DEH.0302 | Mikro | Die koperkan | 15de druk 1982 | Hardeband met kleurvoorblad nog netjies effense skaafmerke op hoeke van boek. blaaie mooi en skoon binne | R50 |
STE | Mikro | Die koperkanon | 2de druk, 1968 | Hardeband met s.o. nog baie mooi, skoolstempel voorin | R75 |
SB | Mikro | Die koperkanon | 2de druk, 1968 | Hardeband met s.o. nog in puik toestand. Stempel voorin | R65 |
Mikro | Die koperkanon | 10de druk, 1975 | Hardeband sonder s.o. ou skoolboek met sakkie en stempels | R40 | |
Sb | Mikro | Die koperkanon | 2de druk, 1968 | Hardeband met s.o. nog in puik toestand. Stempel voorin | R65 |
Mikro | Die koperkanon | 2de druk, 1968 | Hardeband met s.o. puik toestand, stempel voor | R 75 | |
REIT | Mikro | Die oue en die nuwe | 1ste druk, 1949 | Hardeband sonder s.o. boek nog baie mooi en stewig, handtekening op titelbladsy | R95 |
1462/2012/ANN | Mikro | Die parskuip | 1956 | Hardeband met s.o. nog baie mooi en netjies | R120 |
Mikro | Die porsleinkat | 1955 | Hardeband sonder so, met potlood gekrap op voorkant van boek sook hier en daar in boek, maar boek nog stewig | R15 | |
DON/0026/1/7/15 | Mikro | Die poskoetsrower | 2de druk, 1967 | Hardeband met s.o. nog baie mooi sellotapemerke voorin | R60 |
CHA | Mikro | Die ruiter in die nag | 12de druk 19?? | Hardeband sonder s.o. rug skade, stempel van vorige boekwinkel voorin | R55 |
Mikro | Die wa-as: vier novelles | 4de druk, 19?? | Hardeband met s.o. skoolstempel voorin | R50 | |
Mikro | Die wa-as: vier novelles | 4de druk, 19?? | Hardeband sonder s.o. | R35 | |
Mikro | Die wa-as: vier novelles | 19?? | Hardeband met s.o. | R 120 | |
Mikro | Die wa-as: vier novelles | 4de druk, 19?? | Hardeband met s.o. skoolstempel voorin | R50 | |
Mikro | Die weduwee Meraai | 3de druk, 1965 | Hardeband sonder s.o. netjies, stempel voorin | R 30 | |
Mikro | Die weduwee Meraai | 3de druk, 1965 | hardeband met s.o. nog baie mooi en netjies | R 50 | |
F.M. LIZ020 | Mikro | Die weduwee Meraai | 3de druk, 1965 | Hardeband sonder s.o. nog netjies | R45 |
SB | Mikro | Die wit arend | 1955 | Hardeband sonder s.o stempel en sakkie verder mooi en netjies | R80 |
FM.ESM.009/12/16 | Mikro | Gonnakolk | 2de druk 1958 | Hardeband sonder s.o. met prentjie op voorblad naam voorin mooi en stewig | R65 |
Mikro | Kinders van Meraai | 2de druk, 1967 | Hardeband sonder s.o. in puik toestand | R70 | |
DON024/1/7/15 | Mikro | Kinders van Meraai | 1ste uitgg 1962 | Hardeband met mooi s.o. in puik toestand sellotapemerke | R110 |
Mikro | Klaradynstraat | 1947 | Hardeband met s.o. in mooi toestand | R90 | |
Mikro | Kompartement 1001E | 1939 | Hardeband, 'n ou boek verweer op buiteblad maar boek nog stewig, klein bietjie skimmelvlekkie in die boek | R150 | |
Mikro | Lente | 4de druk, 1956 | Hardeband sonder s.o., stempel voorin | R 35 | |
SB | Mikro | Lente | 4de druk, 1956 | Hardeband sonder s.o. xbibboek met sakkie en stempel | R50 |
DEH0299 | Mikro | Lente | 4de druk, 1956 | Hardeband met s.o. verweer op bokant van omslag | R65 |
1405/2012 | Mikro | Mattewis en Meraai; Die weduwee | 2de uitg, 1983 | Hardeband met glansvoorblad | R 60 |
Mikro | Pelgrims | 5de druk, 1945 | Hardeband sonder s.o. klein stukkie van rug beskadig boek nog stewig | R55 | |
SB | Mikro | Toiings | 22ste druk, 1962 | Hardeabnd sonder s.o. stempels voorin rug effens onvas | R40 |
Mikro | Toiings | 1972 | Hardeband sonder s.o. gekleurde vb. Stempel voorin | R 60 | |
DEH0304 | Mikro | Toiings | 3de druk, 1936 | hardeband sonder s.o. riffels op buiteblad inhoud nog baie mooi | R40 |
Mikro | Toiings | 11de druk, 1944 | Hardeband sonder s.o. nog in redelike toestand mooi van buite alhoewel oud | R45 | |
DEH0810 | Mikro | Ursula (Keur reeks) | 19?? | Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewig | R55 |
F.M. LIZ018 | Mikro | Vreemdelinge | 1944 | Hardeband baie ou boek leeskopie | R10 |
DEH | Mikro | Waar die bokmakierie fluit | 1ste druk, 1970 | Hardeband met gekleurde voorblad | R90 |
Mikro | Waar die bokmakierie fluit | 1ste uitg 1966 | Hardeband sonder s.o. ou skoolboek met sakkie en stempel rug toon verweer, binne asof nooit gelees nie - nog mooi en skoon | R40 | |
F.M. ALG | Mikro | Wit seile | 1ste druk, 1967 | Hardeband met s.o. nog mooi stempel van vorige boekw voorin | R60 |
FM.ESM.011/12/16 | Miles, John | Kroniek uit die doofpot (CNA Letterkunde toekenning)) | 1ste uitg 1992 | Sagteband nog baie mooi | R80 |
FM.LAP.007/10/16 | Minnaar-Vos, Anna | Grys wolke oor Tafelberg | 1ste uitg 1972 | Hardeband met s.o. in puik toestand, naam van vorige eienaar voorin gekryf | R70 |
Minnie, Sophie | Ruwe strome | 1950 | Hardeband sonder s.o. boek se rug af | R 20 | |
Mocke, Annette | Brood op die water | R50 | |||
Mocke, E. Helene | Haar skoonouers | 1946 | Hardeband sonder s.o. | R 30 | |
1596/2011/FRI | Moller-Malan, Dorothea | Die huis van Rimmon | 1956 | Hardeband sonder s.o. stempel van vorige biblioteek voorin | R55 |
FM.SUR.004/01/12/16 | Moller-Malan, Dorothea | Die pad was lank en swaar | 1ste druk 1978 | Hardeband met s.o. nog mooi naam voorin geskryf | R75 |
1731/2012 | Moller-Malan, Dorothea | Die skrik van die nag | 1954 | Slegs leeskopie blaaie los, baie verweer op buiteblad | R15 |
1499/2012/CAR | Moller-Malan, Dorothea | Die trots van Kraairivier | 1961 | Hardeband sonder s.o. | R65 |
FM.ESM.031/15/06/17 | Moller-Malan, Dorothea | Dina Fourie | 1ste uitg 1953 | Hardeband sonder s.o. nog in mooi toestand | R80 |
121/2012/FRI | Moller-Malan, Dorothea | Kashane : die christen martelaar | 1966 | Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewig | R60 |
SB | Moller-Malan, Dorothea | Oos van Doornrivier | 1966 | Hardeband met gekleurde voorblad nie omslag ou skoolboek met sakkie en stempel | R40 |
THEU | Moller-Malan, Dorothea | Oos van Doornrivier | 2de druk, 1966 | Hardeband sonder s.o. met mooi gekleurde voorblad van boere met gewere in die veld | R65 |
466/2012 | Moller-Malan, Dorothea | Ver vlam die Oranje | 1966 | Hardeband sonder s.o. nog stewig | R90 |
FM.SAL.003/1/17 | Moody, Ralph | Die broodwinner (LIBRI reeks) | 1964 | Hardeband met s.o. titelblad het skeurmerke op en stempels boek nog netjies | R60 |
SB | Moody, Ralph | Die broodwinner (LIBRI reeks) | 1964 | Hardeband met s.o. ou skoolboek met stempels voorin | R70 |
1295/2011/NAU | Moody, Ralph | Die broodwinner (LIBRI reeks) | 1964 | Hardeband met gefotostateerde voorblad | R40 |
1382/2011 | Moody, Ralph | Die broodwinner (LIBRI reeks) | 1964 | Hardeband sonder s.o. skoolstempel voorin | R40 |
Moolman, Alexander | Diana Brand | 1ste uitg 1949 | Hardeband met s.o. omslag toon verweer veral op rug, nog redelik vir ouderdom, vorige eienaar se naamplakker voorin | R55 | |
Moolman, Chris | Sweepslag | 1ste uitg, 1996 | Sagteband mooi toestand, net 'n krabbelpatroon op titelbladsy | R45 | |
FM.DIO.003/02/17 | Morgan, Annelize | Hart van die groot woestyn | 1ste uitg 1992 | Sagteband nog mooi toestand sellotapemerke op binneblad, agterkant toon ligte waterrimeplings geen bruin vlekke | R55 |
DON | Morgan, Annelize | In die holte van die sekelmaan | 1ste druk, 1983 | Hardeband met s.o. in puik toestand, vorige eienaar se naam voorin | R55 |
Morgan, Annelize | Omnibus 2: Pad na die skavot - Erfenis van liefde - Goud in die skemer | 1ste uitg 2011 | Sagteband krakies op voorblad en punte effens gebuig, maar boek mooi en skoon | R40 | |
CH | Mostert, Dirk | Die metamorfose van Pietman Mol: 'n snaakse verhaal met 'n magtige wending | 1948 | Hardeband sonders s.o. rug effens beskadig boek nog stewig, vorige eienaar naam voorin | R50 |
CH | Mostert, Dirk | Nooientjies van die Onderland: verhale van Nooiens en jongk?¦rels van liefde en smart van geheime en gevaar van jeug en romanse | 1938 | Hardeband sonder s.o. toon watermerke op buiteblad boek nog stewig | R40 |
CH | Mostert, Dirk | Stad sonder siel: 'n sielkundige liefdesroman | 1946 | Hardeband sonder s.o. toon verweer en merke op buiteblad boek nog stewig | R30 |
THEU | Moster, J. Casper | Kinders van die donker | 1ste uitg, 1965 | Hardeband met s.o. in puik toestand | R70 |
13915/2012 | MOT | Babatyd | 1ste uitg, 1992 | Hardeband sonder s.o. nog mooi, plakker voorin | R35 |
DEH | Muller | Desembers: 'n kortverhaalkeur | 1ste uitg 2007 | Sagteband so goed as nuut | R85 |
FM.DEH.0306 | Muller, Elise | Die derde rit | 2de4 druk 1981 | Hardeband met gekleurde prent voorop vuil merke op buiteblad boekblaaie skoon maar vergeel | R26 |
Muller, Elise | Die derde rit | 3de druk, 1982 | Hardeband sonder s.o. nog mooi | R25 | |
Muller, Elise | Die derde rit | 4de druk, 1985 | Sagteband met gekleurde vb | R 40 | |
CH | Muller, Elise | Die vrou op die skuit (Bekroon met die Hertzogprys) | 3de druk, 1958 | Hardeband met s.o. en plastiek oorgetrek | R65 |
SB | Muller, Elise | Die wilde loot | 6de druk, 1976 | Hardeband sonder s.o. stempel voorin | R30 |
SB | Muller, Elise | Die wilde loot | 6de druk, 1976 | hardeband met s.o. skoolstempel voorin potloodaantekeninge voorin | R40 |
474/2012 | Muller, Elise | Die wilde loot | 6de druk, 1976 | Hardeband sonder s.o. nog netjies ou skoolstempel voorin | R20 |
SB | Muller, Elise | Ek, 'n Samaritaanse vrou | 3de druk, 1943 | Hardeband sonder s.o. skoolstempel voorin | R40 |
SB | Muller, Elise | Ek, 'n Samaritaanse vrou | 3de druk, 1943 | Hardeband boek toon verweer, rug los | R15 |
DON025/1/7/15 | Muller, Elise | Van eensame mense | 8ste druk, 1985 | Sagteband met mooi voorblad | R40 |
FM.DON | Muller, Petra | Die dwerg van die infanta en ander verhale | 1ste uitg 1993 | Sagteband in mooi toestand | R65 |
THEU | Muller, Sofie | Noiensrit | 1979 | hardeband met gekleurde vb nog mooi | R25 |
Muller-Leroux, Massie | Blink ure | 1949 | Hardeband sonder s.o. ou boek rug effens los, vorige eienaar naam en adres voorin | R 25 | |
F.M.DEH0312 | Mullisch, Harry | Die aanslag (Vertaal deur Daniel Hugo) Reproduksie uitgawe | 1ste druk, 1999 Reproduksie uitgawe | Sagteband splinternuut | R65 |
591/2012/CHR | Murray, Ena | Agter die masker | 1974 | Hardeband met s.o. nog mooi, effense verweer op omslag | R70 |
Murray, Ena | Die despoot van Duiwelskloof | 1978 | Hardeband sonder s.o. | R 25 | |
DON027/1/7/15 | Murray, Ena | Die vrou in die spieel | 1ste uitg 1992 | Hardeband met s.o. in puik toestand, vorige eienaar naam en adres voorin | R60 |
1242/2011/CHA | Murray, Ena | Soekers na die son | 3de druk, 1989 | hardeband met s.o. puik toestand | R70 |
FM.DEH.0301 | Murray, M | Witwater se mense (Kontreiverhaal) | 1ste druk 1974 | Hardeband met s.o. handtekening van vorige eienaar | R100 |
F.M. EIL031 | Murray-Theron, Erika | n Tapisserie met klein diere | 1ste uitg 2008 | Sagteband splinternuut | R75 |
F.M. EIL032 | Murray-Theron, Erika | n Tapisserie met klein diere | 1ste uitg 2008 | Sagteband splinternuut | R70 |
F.M.SON.040/11/16 | Murray-Theron, Erika | n Tapisserie met klein diere | 1ste uitg 2008 | Sagteband blaaie effens gerimpel, naam voorin geskryf | R40 |