Op hierdie bladsy vind u boeke van skrywers wie se vanne met ‘n N begin.
Pos- of koeriergeld en aflewering:
Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.
Laaste bygewerk op 16 Augustus 2017.
Nommer | Outeur | Titel | Toestand | Datum | Prys |
---|---|---|---|---|---|
Nagtegaal, Jackie | Daar's vis in die punch | Sagteband so goed as nuut | 4de druk, 2002 | R80 | |
DEH | Nataniel | Kaalkop Journal/Joernaal Skoon bladsye vir dagboek met 'n kort storie , belangrike verjaarsdae en skets voor elke maand se begin | Hardeband met gekleurde voorblad splinternuut voorbald | 1ste uitg 2006 | R200 (Nuut kos hy R347!) |
DEH | Nataniel | Maria Maria | 1ste uitg, 1999 | R90 | |
Nataniel | Oopmond: 21 stories | Sagteband so goed as nuut, slegs 'n inkvlek op titelblad | 3de druk, 1997 | R95 | |
JB | Naudé, Eugene | Die donker land | Hardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek | 1961 | R50 |
THEU | Naudé, Eugene | Die nag fluister | Hardeband sonder s.o. eerste paar bladsye het watermerke maar teks is nie beinvloed | 19?? | R30 |
SB | Naudé, Mariechen | Liefde in die Akkerlaan | Hardeband sonder s.o. ou skoolboek met stempel | 1966 | R20 |
SB | Naudé, Mariechen | Liefde in die Akkerlaan | Hardeband met s.o. verweer op omslag, ou skoolboek met stempel voorin boek nog stewig | 1966 | R60 |
Nel, Elias P | Mafoiing en ander gelofietjies | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg, 2001 | R55 | |
786/2012/LOO | Nel, Herman F.B. | Terug | Hardeband sonder s.o. nog mooi, vorige eienaar naam voorin | 1946 | R90 |
FN.ROZ.009/07/17 | Nel, Jan | n Leksel sout uit die maande | Sagteband nog mooi en netjies | 2de druk 1996 | R70 |
F.N.DEH.0356 | Nel, Jan | Laataand biegstories en sulke dinge | Sagteband in mooi toestand | 2de druk,1996 | R55 |
F.N.DEH.0359 | Nel, Thijs | 'n Annerster soort | Sagteband nog mooi en netjies | 1ste uitg 1997 | R35 |
DEH0736 | Nel, Thijs | 'n Annerster soort | Sagteband nog baie mooi geteken deur skrywer en opgedra aan vorige eienaar | 1ste uitg 1997 | R60 |
FN.GRO014/15/6/17 | Nell, Theron, JM, Groeneweg JJ medewerking v Dr JRL van Bruggen) | Die laaste van sy stam (Vry en bly Serie nr 6)Skoolleesboeke | Hardeband ou ou boek redelike toestand | 2de druk 1939 | R60 |
F.N.LAP.001/10/16 | Neser, Regina | Blare wat val | Hardeband sonder s.o. nog in mooi toestand (Skaars boek) | 1942 | R85 |
Niemann, Roy | Uitsig op die speelgrond | Hardeband met s.o., boek in puik toestand, vorige eienaar naam en adres voorin | 1ste uitg, 1975 | R80 | |
495/2012/LOO | Niehaus, A.P. | Die suster Du Pont | Hardeband sonder s.o. baie mooi en stewig, naam van vorige eienaar voorin | 1946 | R30 |
Niehaus, A.P. | Skewe potte | Hardeband sonder s.o. | 1946 | R25 | |
186/2012/HEL | Nienaber, PJ & GS | Die Afrikaanse dierverhaal | Hardeband sonder s.o. skoolstemepel voorin stewig | 1946 | R30 |
Nienaber, PJ & GS | Die Afrikaanse dierverhaal | Hardeband sonder s.o. skoolstemepel voorin stewig | 1946 | R30 | |
Nortjé, Cecilia | Tatiana en die fossiel (Romanza-reeks) | Sagteband splinternuut | 1ste uitg, 2008 | R30 | |
DEH | Nortjé, Cecilia | Tatiana en die fossiel (Romanza-reeks) | Sagteband splinternuut | 1ste uitg, 2008 | R20 |
Nortjé, Cor | Kamberg se baas | Hardeband met s.o. slegs skoolplakker voorin verder nog netjies | 1969 | R65 | |
FN.ESM.038/15/6/17 | Nortjé, Cor | Aan die sonkant | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 3de druk 1973 | R75 |
FN.ESM.035/15/6/17 | Nortjé, Cor | Aan die sonkant | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 4de druk 1976 | R80 |
FN. | Nortjé, Cor | Brood vir my broer | Hardeband met s.o. watermerke op rugkant van omslag boek is in puik en skoon toestand | 1ste druk 1971 | R75 |
FN,CHA.002/14/6/17 | Nortje, P.H. | Die groen ghoen | Hardeband sonder s.o. stempel van vorige boekwinkel voorin | Titelbladsy uitgeskeur boek nog netjies | R45 |
FN.ESM.037/15/6/17 | Nortje, P.H. | Die groen ghoen | Hardeband met wit gemaakte omslag sbibboek met sakkie uitgeskeur en stempel boek toon verweer | Geen datum sigbaar | R35 |
FN,CHA.005/14/6/17 | Nortje, P.H. | Donker Water | Hardeband sodner s.o. woorde van titel swart ingekleur op voorblad | 2de druk 1966 | R45 |
FN.ESM.019/15/6/17 | Nortje, P.H. | Donker Water | Hardeband sonder s.o. vuil vlekke op buiteblad en stempel binne watervlek binne | 3de druk 1967 | R30 |
FN,CHA.006/14/6/17 | Nortje, P.H. | Duisendblaar | Hardeband met s.o. in goeie toestand blaaie vergeel | 1ste tig 1977 | R90 |
FN.BOB | Nortje, P.H. | In klip en gruis | Sagteband in splonternutwe toestand | 1ste druk 1989 | R100 |
FN.ESM.039/05/06/17 | Nortje, P.H. | In voetpad se kloof | Hardeband met gekleurde voorblad nog netjies 2 hoeke van die boek beskadig maar slegs agterste een sigbaar | 2de uitg 1979 | R50 |
FN.ULU.004/7/17 | Nortje, P.H. | Klein Hollywood | Hardeband met s.o. in mooi toestand verweer op omslag | 1ste uitg 1982 | R70 |
BOB | Nortje, P.H. | Op die sonpad | Hardeband met s.o. stempel van skool voorin | Geen datum lyk na eerste uitgawe | R65 |
FN.CHA001/14/6/17 | Nortje, P.H. | Operasie sonskyn en ander leesavonture | Sagteband in mooi en skoon toestand | 1ste utig 1975 | R70 |
FNESM.040/15/06/17 | Nortje, P.H. | Pennie se vuur | Hardeband met so koffievlekke op buiteblad | 8ste druk 1973 | R65 |