Op hierdie bladsy vind u boeke waarvan die skrywers se vanne met ‘n O begin.
Verpakkingsdetails – kyk op die TUISBLAD
(Laaste bygewerk op 12 Oktober 2016)
Nommer | Outeur | Titel | Toestand | Datum | Prys |
---|---|---|---|---|---|
FO.JAD.004/09/16 | O'Dell, Scott (In Afr vertaal deur dr Lettie Pretorius vanaf titel The king's fifth) | Die koning se deel | Hardeband met s.o. in puik toestand | Afr uit 1969 | R120 |
1201/2012/DON | Oberholzer, , Lourens | Boereprinses in die land van lig | Hardeband met s.o. nog mooi en stewig | 1977 | R65 |
EG | Odendaal, P.J.L. | DIe moreskof | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin verweer op buiteblad boek nog stewig | 1939 | R40 |
HB | Ou oom Jan | Sewe duiwels en wat hulle gedoen het (Verkorte weergawe) | Hardeband sonder s.o. skoolstempel nog netjies | 3de druk | R40 |
HB | Ou oom Jan | Sewe duiwels en wat hulle gedoen het (Verkorte weergawe) | Hardeband sonder s.o. skoolstempel nog netjies | 3de druk | R40 |
HB | Ou oom Jan | Sewe duiwels en wat hulle gedoen het (Verkorte weergawe) | Hardeband sonder s.o. skoolstempel nog netjies | 3de druk | R40 |
1963/2012 | Oosthuizen, Sats | 'n Nooi vir Oostenhof | Hardeband sonder s.o. nog netjies | 1959 | R15 |
SB | Oosthuizen, S. | Seun van die berge | Hardeband met s.o. ou skoolboek sakkie en stempels voorin | 1969 | R70 |
Olivier, Phil | Nuwe wyn | hardeband erg skimmelvlekke veral op eerste paar blaaie van boek | 1946 | R20 | |
FO.PET.003.03/17 | Ottley, Reginald (Uit Engels vertaal deur Rieta Burgers) | Die jong seun van Yamboorah (Oorspr titel: By the sandhills of Yamboorah - 1965) | Hardeband met s.o. nog baie mooi en netjies | Afr uit 1969 | R80 |
FO.PET.004/03/17 | Ottley, Reginald (Uit Engels vertaal deur Pieter W Grobbelaar) | Die skimmelhings van Yamboorah (Oorspr titel: The roam cot of Yamboorah - 1966) | Hardeband met s.o. boek in puik toestand | Afr uitg 1969 | R90 |
FO.PET.001/03/17 | Ottley, Reginald (Uit Engels vertaal deur BM Kannemeyer) | Reen op Yamboorah (Oorspr titel: Rain comes to Yamboorah - 1967) | Hardeband met s.o. omslag toon verweer op kante en effense verbleiking op voorkant en een stempel voorin boek nog in baie mooi toestand | Afr uitg 1971 | R75 |
Otto, Paul E. | Wat in die duister wandel | Hardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin, boek nog netjies | 1959 | R60 | |
CH | Otto, Paul E. | Wat in die duister wandel (Klub 707) | Hardeband met s.o. nog mooi en netjies | 1971 | R30 |