Op hierdie bladsy vind u boeke van skrywers van wie die vanne met ‘n P begin.

Pos- of koeriergeld en aflewering – kyk op Tuisblad:

 

 Laaste bygewerk op 28 Julie 2017.

 

 

NommerOuteurTitelToestandDatumPrys
SBPasch, G.B.SErfplaasHardeband sonder s.o. nog mooi, ou skoolboek met stempel1944R50
SBPasch, G.B.SErfplaasHardeband sonder s.o. nog mooi, ou skoolboek met stempel2de druk, 1960R40
FP.JAD.101/1/17Paul, ChanetteLeila word ligSagteband in puik toestand soos in nuut1ste uitg 2005R75
FP.GRA.007/2/17Paul, ChanetteMeetsnoerSagteband soos in splinternuut slegs voorletters in rooipen voorin geskryf1ste druk 2010R80
102/2013Paul, ChanetteOnder seespieëlSagteband splinternuut1ste uitg, 2010R65 (Gereserveer)
FP.PET.002/03/17Paul, ChanetteRaaiselspieelSagteband nog so goed as nuut vorige eienaar se naam in koki voorin geskryf1ste uitg 2014R75
FP.GRA.011/2/17Paul, ChanetteTamara (Dafelvroue reeks)Sagteband nog mooi, puntjies van die voorblad effens gebuig1ste uitg 2011R100
Paul, ChanetteTroupantDun slapband boekie (Jasmyn)1ste uitg, 2004R25
FP.MJM.012/09/16Paul, ChanetteTroupantDun slapband boekie (Jasmyn)1ste uitg, 2004R15
FPESM.003/12/16Paul, ChanetteVlerkafSlapband in goeie toestand 1998 gedrukR65
FP.CDON.008/09.16Paul, ChanetteWip van die droomvangerSagteband in goeie toestand, boek oorgetrek met kleefplastiek, eerste paar bladsye is gerimpel soos met vog, stempel van biblioteek voorin1ste uitg 1998R65
FPPaulaDonker verskansingHardeband sonder s.o. boek nog mooi en stewig1968R30
HESPaulaGroen hange (Morester biblioteek nr .55)hardeband met s.o.1ste uitg 1955R20
FP.CHAPaulaTessa van SomersonHardeband met s.o. nog mooi1963R20
FP.CHR602.2012PaulaVerre vlugte na gelukhardeband sonder s.o. nog mooi1ste druk 1978R50
FP.MIK.029/12/16Pausch, Randy saam met Jeffrey Zaslow (Vertaal deur Riette Botma)Die laaste woord (Oorspr titel: The last lecture)Hardeband met s.o. in puik toestand2008R85
603/2012/CHRPauw, NandaWaar die suiderkruis hangHardeband sonder s.o. 1983R60
123/2013Pauw, NandaWaar die wit valk vlieg (Daan Retief)Hardeband met s.o. nog mooi19??R60
503/2011/ROOPeens, Rhona'n Pasient vir Dr. CochéSagteband nog netjies en redelik nuut1ste uitg, 2005R20
CHAPellico, Silvio (Uit Italiaans vertaal duer FP van der Merwe)Tien jaar tronkstraf nr. 2 (Vergesig boekery)Hardeband met s.o.1945R50
DEN004Penning, L. (Uit Nederlands vertaal deur Chris Barnard)Die kolonis van Suidwes-AfrikaHardeband met s.o. boek in mooi en stewige toestandGeen datumR70
DENPenzhorn, AnnaAnderkant die winterSagteband met mooi gekleurde glans voorblad1ste druk 2004R40
CHAPenzhorn, AnnaSaronSagteband nog mooi en netjies1ste uitg 1989R30
Peterson, Hans (Afr vertaling deur Jo du Plessis)Manus, Martin en MartjieHardeband sonder s.o. nog mooi1966R60
FP.DON.006/06/06/17Phillips, AbrahamDie verdwaalde landSagteband boek in netjiese toestand effense watermerk op binneblad van boek3de druk 1994R65
F.P.PAR003/4/2016Pienaar, D.Die BestertjiesHardeband sonder s.o. boek mooi en netjies Geen datumR40
Pienaar, ErnestDie opiumsmokkelaars (AP Sakbiblioteek nr 80)Hardeband met s.o. nog mooi1946R65
FP.CRO.006/14/6/17Pienaar, TCn Merk vir die eeueHardeband sonder s.o. handtekening van vorige eienaar voorin2de druk 1938R80
FPPienaar, TCDie goewerneur se niggieHardeband sonder s.o. boek voorblad vlekke op1964R20
855/2012Pienaar, TCDIe keusehardeband sonder s.o. Groot A4 grootte en selfs effe groter boekSpesiale uitgawe 1971R60
Pienaar, TCDie winter gaan verbyHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin1942R55
121/2013Pienaar, TCKimberley se koetshardeband sonder s.o boekvoorblad toon merke en verblyking, titelbladsy uitgeknip1963R50
CHAPienaar, TCNie vir rykdomHardeband sonder s.o. vorige eienaar se naam met bruin sellotape toegeplak op titelbladsy binne1943R65
FP.BUD013Pienaar, TCNie vir rykdomhardeband met mooi skets op voorblad rug beskadig inhoud goed2de druk, 1944R50
1229/2012/HELPienaar, TCStorm op seeHardeband sonder s.o. stempel voorin1949R35
779/2012/LOOPienaar, TCVerlate vlaktes Hardeband sonder s.o. watermerk op voor en agterkant van boek teks binne ongeskonde1936R20
CHAPienaar, TCWording Hardeband sonder s.o. ou boek nog redelik netjies1ste uitg, 1939R70
DENPienaar, T.C.Wrange vrugteHardeband met s.o. nog mooi en netjies , naam van vorige eienaar voorin1949R90
Pienaar, VincentKringfluit (Die plesierigste tragiese roman)Sagteband nog redelik nuut1ste uitg 2006R100
Pieterse, Annemarie J.Lyk sonder handeHardeband sonder s.o. vorige eienaar naam voorin1ste druk, 1992R55
Pieterse, Annemarie J.Onheilig die wraakHardeband met s.o. boek met kleefplastiek oorgetrek, naam voorin geskryf1977R20
Pieterse, H.J.Omdat ons alles isSagteband so goed as nuut1ste uitg 1998R60 (Gereserveer)
FP.DEH.0394Pieterse, H.J.Omdat ons alles isSagteband so goed soos nuut1ste uitg 1998R50
FP.BOBPieterse, EmilyGeheim van die kleipot (Daan Retief uitgewers)Hardeband sonder s.o. puik en netjiese toestand 1986R70
FP.LYD.003/11/16Pieterse, EmilyJy is die erfgenaamHardeband sonder s.o. boek het vetkol op voorblad maar nog stewig, effense rimpeling op blaaie1ste dru, 1979R25
Pieterse, HJC (illustrasies deur TO Honiball)Oom Kasper se wonderwerkeSagteband rug geplak met sellotape maar nog in een stuk en netjies1941R120
122/2013Pieterse, PieterBerg van geheimeHardeband met s.o. ou skoolboek met sakkie en stempel maar boek nog baie mooi2de uitg 1984R70
613/2012Pieterse, PieterDie dag van die reuseHardeband met glansvoorblad sakkie binne en plakker uitgeskeur en stempeltjies1ste uitg 1ste druk, 19??R60
FP.Pieterse, PieterDie pad na die seeHardeband met gekleurde glansvoorblad boek se hoekie met papier en kleefplastiek oorgetrek om te beskerm1ste uitg 1988R40
FP.FIR.002/14/6/17Pieterse, PieterHande klap vir AfrikaSagteband so goed as nuut1ste uitg 1996R80
FP.GRO.001/07/17Pieterse, PieterManaka: plek van die horingsSagteband in mooi en netjiese toestand2de druk 2005R75
CHAPieterse, PieterMosambiek hier kom ons!Hardeband met volkleurvoorblad in glans1ste uitgn 1995R80
124/2013Pieterse, PieterRoep van die visarendHardeband met s.o. x skoolboek met sakkie en stempel nog mooi1ste uitg 1982R80
DEHPieterse, PieterSkedelkuskosHardeband sonder s.o. maar glansblad in volkleur so goed as nuut2de druk, 1988R90
604/2012/CHRPieterse, PieterSIlwer, jakkals van die NamibSagteband4de druk, 1993R50
Pieterse, PieterSIlwer, jakkals van die NamibSagteband boek het sakkie en stempel voorin, skimmelvlekkies1ste uitg 1990R25
Pieterse, PieterTietiesbaaikos: 'n werfjoernaalHardeband met glansvoorblad nog so goed as nuut1ste uitg, 1985R120
FPPieterse, PieterWinterwerf in die KavangoSagteband, ou bibboek met plakkers en effense waterskade rimpels en 'n vlek op die kant van die bladsye op 'n paar van die laaste bladsye1ste uitg 1989R50
BOBPirow, Oswald Die blanke waarseerHardeband met s.o. vorige eienaar naamstempel voorin1949R75
478/2012/FRIPirow, Oswald (Pragtige swart en wit illustrasies deur Hilda en Anne Stevenson-HamiltonSjanganiHardeband sonder s.o. vuil merke op voorblad boek mooi en stewig stempel op titelbladsy4de druk, 1964R50
FP.SON.042/11/16Pistorius, MickiSorgSlapband in mooi toestand1ste uitg 2006R50
FP.SAL.003/1/17Pistorius, PVWaar asgard blink: verhale uit die Germaanse mitologieHardeband met s.o. ou bibboek met sakkie en stempels ook skimmelvlekkies op titelbladsye en blaaie vergeel2de druk MCMLVR60
CHAPoe, Edgar Allan (UIt Engels vertaal deur Pierre Renaud)Verhale van misterie en verbeeldingHardeband nog in puik toestand19??R40
FP.LIZ021Postma, MinnieBrug oor die seeHardeband met s.o. nog netjies verweer op omslag stuk afgeskeur aan onderkant1ste uitg 1963?R65
CHAPostma, MinnieLegendes uit BasoetolandHardeband met s.o. nog in puik toestand3de druk, 19??R50
607/2012Postma, MinnieLegendes uit BasoetolandHardeband sonder s.o. kleurvoorblad stempel op titelbladsy. stukkie van rug afgeskeur aan onderkant4de druk, 1965R40
1632/2011/FRIPostma, MinnieLitsomoHardeband met s.o. boek mooi met stempel van vorige boekwinkel voorin1ste uitg, 1964R65
626/2012/LOOPostma, MinnieLitsomoHardeband sonder s.o. nog in puik toestand1ste uitg, 1964R40
FP.ESM043/15/6/17Postma, MinnieMeintjie kry haar deelHardeband sonder s.o. rug geplak1ste utig 1953R50
HELPostma, MinnieToe ma nog meintjie wasHardeband rug met sellotape geplak en geskryf op titelbladsy4de druk, 1961R25
Potgieter, DanieBevelvoerdersagteband nog netjies1ste uitg, 1980R25
THEUPotgieter, DirkMoord in die Laeveldhardeband sonder s.o. stempel van vorige eienaar voorin1946R65
BOBPotgieter, EvertDolos en dwaalspoor (jagstorie)Hardeband met s.o. in puik toestand, (skaars en gewild)1ste uitg, 1966R105
FP.PCH011Potgieter, EvertDolos en dwaalspoor (jagstorie)Hardeband met s.o. effe verweer op omslag1ste uitg 1966R70
FP.SON.041/11/16Potgieter, KashaAan die oorkantSagteband in goeie toestand naam van vorige eienaar vooring1ste uitg 2004R55
Potgieter, N.A.Bondgenote (Springbok-biblioteek)Hardeband sonder s.o. skimmelvlekke op titelbladsye en aan die kant van die boek1946R15
DON0028/1/7/15Preller, MauritzStudentedaeHardeband met s.o. naam voorin verder in puik toestand2de uitg 1974R55
FP.ALM.004/04/16Preller, MauritzStudentedaeHardeband met s.o. stempels van vorige boekwinkel voorin2de uitg 1974R50
Pretorius, AndréVryvalHardeband met s.o. nog baie mooi x bibboek met sakkie en stempel1ste uitg, 1984R55
Pretorius, BeyersMelissa (Springbok-biblioteek)Hardeband sonder s.o. skimmelvlekke op eerste paar bladsye1945R20
499/2012/LOOPretorius, GertSpoelklippiesHardeband met s.o. 2de druk, 1965R40
CHAPretorius, GertTot siens BoetatjiesHardeband met s.o.1962R100
Pretorius, J.G. du P.Die verloopteshardeband met s.o. boodskap van vorige eienaar voorin19??R90
515/2012/Pretorius, ReinDeur persone onbekendHardeband met s.o. 1970R40
KANPretorius, ReinDié wat met trane saaiHardeband met s.o. nog baie mooi, vorige eienaar naam voorin1969R70
Pretorius, ReinLiefdesdroom Hardeband met s.o. boodskap en naam voorin geskryf boek netjies en stewig1969R20
101/2013Pretorius, ReinNoordwaarts in Suidwes (Dorslandtrek)Hardeband met s.o. nog baie mooi, vorige eienaar naam voorin1973R70
Pretorius, ReinOpwaarts na die hoogtesHardeband met s.o. nog baie mooi, naam en boodskap voorin 1970R65
Pretorius, ReinOpwaarts na die hoogtes (Trekkers)Hardeband met pragtige ossewa prent voorop s.o. nog baie mooi, vorige eienaar naam voorin gestempel1970R65
KANPretorius, ReinRuiters van die duineHardeband met s.o. oorgetrek met plastiek baie mooi, vorige eienaar naam voorin1971R50
CHAPretorius, ReinTydelik is vir ewigHardeband sonder s.o. nog netjies1972R15
Pretorius, ReinWit papawers Hardeband met s.o. naam voorin1974R20
FP.EIL003Pretorius, WesselStorm SevensterSagteband splinternuut2de uitg 2010R60
CHAPrinsloo, KoosSlagplaasSagteband in puik toestand 2de druk, 1993R50
DEHPrinsloo, KoosWeifelingSagteband met kleurvoorblad1ste uitg, 1ste druk, 1993R85
0053/STEPrinsloo, KoosWeifelingSagteband met kleurvoorblad1ste uitg, 1ste druk, 1993R80
CHAPrinsloo, MaraDIe gebarste kruik (Daan Retief)Hardeband met s.o1983R10
CHAQuednau, W.Die swart slootHardeband met s.o. puik toestand1965R90