In hierdie afdeling sal u fiksie boeke vind van skrywers waarvan die van met R begin.
Pos- of koeriergeld en aflewering – kyk op die Tuisblad:
(Laaste bygewerk op 11 Augustus 2017.)
BOEKNOMMER | OUTEUR | TITEL | TOESTAND VAN BOEK | DATUM | PRYS |
---|---|---|---|---|---|
778/2012/LOO | Raabe, Wilhelm (Vertaal deur M Rode) | Die swart gallei | Hardeband met skade op die rugkant | 1961 | R50 |
CHA | Rabie, Helene | Die skuldige | hardeband met s.o. nog mooi | 1964 | R30 |
THEU | Rabie, Helene | Wat jy saai... | Hardeband met s.o. effense verweer op bokant van omslag, boek in puik toestand | 1ste uitg 1966 | R40 |
DEH | Rabie, Jan | 21+ (Een en twintig Plus) | Sagteband nog mooi behalwe notas en tel nr van vorige eienaar voorin, ook elders onderstreping | 1ste uitg van 21+ 2000 | R55 |
DEH | Rabie, Jan | 21+ (Een en twintig Plus) | Sagteband nog mooi behalwe boodskap van vorige eienaar voorin, | 1ste uitg van 21+ 2000 | R65 |
Rabie, Jan Sebastiaan (Inleiding deur Uys Krige) | 21 (Een en twintig) | Hardeband sonder s.o. boek nog stewig, buiteblad effens vuil | 7de druk, 1975 | R70 | |
Rabie, Jan | 'n Haan vir Elounda | hardeband met s.o. nog mooi en stewig | 1ste uitg 1971 | R85 | |
FR.IRE.009/03/17 | Rabie, Jan | Die groot anders-maak | Sagteband in moderne druk soos in splinternuut | Klassiek-uitgawe 20014 | R90 |
878/2011/WAV | Rabie, Jan | Die hemelblom: 'n toekomsroman | Sagteband nog mooi | 1ste sagteband 1990 | R40 |
Rabie, Jan | Die hemelblom: 'n toekomsromand | Hardeband met s.o. | 1ste druk, 1971 | R90 | |
FR.MOSS | Rabie, Jan | Die hemelblom: 'n toekomsroman | Hardeband sonder s.ol. | 2de druk 1974 | R40 |
SHA | Rabie, Jan (Illustrasies deur sy vrou Marjorie Wallace) | Die seeboek van die Sonderkossers | Hardeband met s.o. ,x bibboek, sakkie en stempel agterin | 1ste druk, 1975 | R110 |
DON | Rabie, Jan | Die pad na mekaar (Morester-BIblioteek nr. 31) | Hardeband sonder s.o. voumerk in voorblad, koki merke op binneblad , verder is boek baie mooi en skoon | 19?? | R50 |
CHA | Rabie, Jan | Die roos aan die pels | Hardeband met s.o. | 1ste uitg, 1966 | R85 |
FR.MAR.013/1/17 | Rabie, Jan | En oseaan (Bolandia-reeks nr. 5) | Hardeband met s.o. skaafmerke op omslag, naam van vorige boekwinkel voorin gestempel en handtekening va 'n vorige eienaar boek egter in puik en stewige toestand blaaie nog styf | 1ste uig 1985 | R90 |
Rabie, Jan | Johanna se storie | Hardeband met s.o. naam van vorige eienaar voorin | 1ste uitg 1981 | R95 | |
DEH | Rabie, Jan | Johanna se storie | Hardeband met s.o. Naam van Annelize van der Rijst voorin | 1ste uitg, 1981 | R95 |
Rabie, Jan | Ons, die afgod | Hardeband met s.o. plakker op voorblad en naam voorin | 1ste uitg, 1958 | R60 | |
Rabie, Jan | Twee strandlopers | Hardeband sonder s.o. mooi prent op voorblad, plakker van vorige eienaar voorin | 2de uitg 1982 | R50 | |
THE | Rabie, Jan | Twee strandlopers | Hardeband met s.o. met klein skeur op rug van omslag, naam van vorige eienaar voorin boek nog mooi | 1ste uitg 1960 | R80 |
879/2011/WAV | Rabie, Jan | Twee strandlopers | Sagteband nog mooi | 3de uitg 1990 | R40 |
FR.DEH0421 | Rabie, Jan | Versamelverhale van Jan Rabie: uitgegee by geleentheid van die 60ste verjaarsdag van die skrywer | Hardeband met s.o. in puik toestand | 14 Nov 1980 | R110 |
CHA | Rabie, Jan | Waar jy sterwe (Bolandia 3) | Hardeband met s.o. | 2de druk, 1978 | R80 |
FR.MAR.007/04/17 | Rabie, Jan | Waar jy sterwe (Bolandia 3) | Hardeband met s.o. naam van vorige eienaar klein voorin geskryf in ink | 2de druk, 1978 | R90 |
CHA | Rademan, P.J. | Die geheime soektog | Hardeband sonder s.o. voorblad lyk vuil bladsye stewig gegom | 1949 | R40 |
Rademeyer, Elza | Storms van die liefde | Sagteband met mooi gekleurde voorblad | 1ste uitg 1995 | R20 | |
FR.THI.002/04/16 | Radlof, Gerrie | Die bloedhonde blaf (Polisie en swerwer speurder-reeks nr. 27) | Sagteband boekies blaaie vergeel | Geen datum | R45 |
FR. | Radlof, Gerrie | Die buiter | Nie meer so mooi nie maar leeskopie | 1958 | R25 |
FR | Radlof, Gerrie | Die buiter hou wag | Hardeband sonder s.o. in redelike toestand blaaie vergeel en skimmelvlekke op titelbladsye | 1960 | R70 |
FR.THI.017/04/16 | Radlof, Gerrie | Die silwer koets (Ramala reeks nr. 11) | Sagteband boekie vergeelde blaaie | Geen datum | R45 |
FR.ALD.001/04/16 | Radlof, Gerrie | Kapers op die kim (Oloff die seerower nr. 23) | Sagteband mooi toestand | Geen datum | R45 |
FR.THI.013/04/16 | Radlof, Gerrie | Moord in die myn (Polisie en swerwer speurderreeks no. 34) | Sagteband nog mooi netjies | Geen datum | R45 |
FR.THI.012/04/16 | Radlof, Gerrie | Nag van geen genade (SA Polisie en swerwer speurderreeks nr 25) | Sagteband nog mooi netjies | Geen datum | R45 |
FR.THI.015/04/16 | Radlof, Gerrie | Slaaf van die vyand (Oloff die seerower nr. 22) | Sagteband nog mooi netjies | Geen datum | R45 |
512/2012/ALG | Radlof, Stefan | Die swaardvegter van Versailles (Ons eie boekklub) | Hardeabnd met s.o. verweer op omslag naam voorin, plakker op voorblad | 1ste druk, 1980 | R50 |
DON | Rall, Henk | 'n Bokram by die see | Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam en adres voorin boek nog so goed en stewig as nuut | 1ste uitg 1978 | R60 |
Rall, Henk | In die tyd van die uil | Sagteband goeie toestand | 1ste uitg, 1989 | R50 | |
Rall, Henk | Ringmure | Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewig | 1ste uitg 1968 | R65 | |
Rall, Thys | Hulle dae was getel | Hardeband sonder s.o. skaafmerke op voorblad, vergeelde binneblad | 1949 | R45 | |
2092/2012 | Rall, Thys | Die graf hou die sleutel | Hardeband met s.o. nog mooi en stewig naam en adres voorin | 1952 | R25 |
PVS | Ras, Mientjie | Eksellensie, die hertogin | Hardeband met s.o. puik toestand | 1965 | R40 |
2101/2012 | Raubenheimer, A.T. | Tot siens, Tafelberg | Hardeband sonder s.o. | 1ste druk, 1968 | R60 |
JUN | Raubenheimer, G.H. | Die eensame wagpos: 'n vreemde avontuur | 1965 | R20 | |
WP | Rautenbach, Fanus | Liewe Oom Draadloos: Briewe van Woepsie | Sagteband nog baie mooi en skoon | 1ste druk, 1991 | R50 |
97/2013 | Rautenbach, Fanus | My voet in 'n visblik: 'n Stoutobiografie | Hardeband met s.o. nog baie mooi, effense verweer op omslag, stempel van vorige eienaar voorin | 1ste druk, 1969 | R110 |
THEU | Rautenbach, Fanus | Wonderdade van Staal Burger en ander stories | Hardeband sonder so. boek nog baie mooi, boodskap voorin aan vorige eienaar | 1ste uitg, 1963 | R60 |
Rautenbach, Fanus | Fanus se Grapboek: Segoed vir alle geleenthede | Hardeband met s.o. boodskap van vorige eienaar voorin | 6de druk, 1982 | R50 | |
5/1/2012/LOO | Redelinghuys, HJM | Die familie Richter-Meus | Hardeband sonder s.o. handtekening en adres voorin | 1944 | R70 |
FR.RUD003 | Retief, Betrand | Half boom, half mens en ander grensstories | hardeband boek het waterskade maar nog 'n goeie leeskopie | 1ste uitg 1986 | R25 |
1830/2012 | Retief, Betrand | Tweede prys is 'n houtjas: Grensstories uit Wamboland | Hardeband met s.o. Nog mooi maar het sakkie en stempel voorin | 1ste uitg, 1983 | R75 |
FR.THE.03.09/16 | Retief, Betrand | Tweede prys is 'n houtjas: Grensstories uit Wamboland | Hardeband met s.o. in goeie toestand | 2de druk, 1985 | R65 |
Retief, Betrand | Sieketroosters | Sagteband nog in mooi toestand | 1ste uitg 1998 | R40 | |
STE0017 | Retief, Linette | Stoute statistieke en ander rowwe nommers | Slapband nog so goed as nuut | 1ste uitg 1995 | R35 |
HEL | Richard, Dirk | Gekneusde jaar | Hardeband sonder s.o. rug toon krakies maar nog vas | 2de druk, 1967 | R15 |
1220/2011/PAA | Richter, Francois | Die muisval (Klub 707) | Hardeband met s.o. maar baie verweer op omslag, omslag is vasgeplak aan boek, ou skoolboek, behalwe daarvoor is inhoud nog netjies met 'n groot CANCELLED voorin geskryf in pen | 1ste uitg 1977 | R45 |
520/2012 | Richter, Francois | Die muisval ('n Saffier-treffer) | Sagteband in goeie toestand | 2de uitg 1990 | R50 |
145/2012 | Roberts, Mari | Fasade van die hart | Slapband romanse boekie nog splinternuut | 1ste uitg, 2007 | R15 |
DEH | Roberts, Mari | Fasade van die hart | Slapband (Romanza) | 1ste uitg, 2007 | R20 |
1676/2011/NIT | Rompel, H. | Kuiergas op Sluimerlaagte | Hardeband sonder s.o. vuil merke voorop en naam van vorige eienaar voorin | 1952 | R20 |
504/2012/LOO | Rompel, H. | Die wit skaduwee | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 1ste uitg 1965 | R60 |
Roodt, Adriaan | Ek sing van die wind... | Hardeband sonder s.o. skimmelvlekke op titelblad boek nog mooi en stewig | 1ste uitg, 1948 | R50 | |
1635/2011/FRI | Roodt, Adriaan | Geliefde vreemdeling | Hardeband met s.o. verweer op omslag stempel voorin | 1ste druk, 1983 | R45 |
2101/2012 | Roodt, Adriaan | Ek sing van die wind... | Sagteband met sellotape op rug | 1950 | R20 |
FR | Roodt, Adriaan | Fontein van die dood | Hardeband met s.o. titelblad uitgeskeur en stempel oor binneblad | 1ste druk, 1983 | R35 |
114/2012/ALG | Roodt, Adriaan | Bly hier weg (AP Sakbiblioteek no. 95) | Hardeband sonder s.o. verweer op rug nie mooi nie | 1947 | R15 |
1511/2011/KAN | Roodt, Adriaan | Vlug my beminde | Hardeband met s.o. nog in puik toestand | 1949 | R65 |
2103/2012 | Roodt, Adriaan | Geliefde vreemdeling (Ons Eie boekklub) | Hardeband sonder s.o. | 1ste druk, 1983 | R20 |
FR.DEH0419 | Roodt, Dan | Moltrein | Sagteband so goed soos nuut boodskap voorin | 2004 | R80 |
FR.AVW.002/15/7/17 | Roos, Zuretha | Die verdwyning van Mina Afrika | Sagteband in splinternuwe toestand | 22ste druk 2014 | R75 |
1821/2012 | Rossouw, Peet (veldillustrasies deur Willem de Beer) | Koedoe: 'n waterbergse veldlegende | Hardeband met s.o. nog mooi sakkie en stempel voorin | 1974 | R80 |
Rothmann, Anna | Klaasneus-hulle | Hardeband met s.o. ou skoolboek met sakkie agterin en stempel voorin | 1964 | R65 | |
DON | Rothmann, Anna | Kraai-hulle | Hardeband met s.o. ou skoolboek met sakkie agterin en Withdrawn from stock-stempel op 'n paar plekke, nog stewig | 1ste druk, 1965 | R70 |
1665/2011/CHR | Rousseau, Andre | Agter die groot gordyn | Hardeband sonder s.o. sakkie en handtekening voorin | 1951 | R40 |
639/2012 | Rousseau, Leon | Die beste van Eugene Marais | Hardeband met s.o. pragtige boek | 1ste uitg, 1986 | R150 |
146/2012/CHR | Roux, Adam | Spieelbeeld (Klub 707) | Hardeband sonder s.o. met gekleurde voorblad | 1ste druk, 1983 | R25 |
FR.TEO.007/03/17 | Roux, Anthonie P. | Rebellie sonder gewere | Hardeband met s.o. klein skeurtjies in omslag, verder in puik toestand naam en adres van vorige eienaar voorin | 4de druk 1971 | R60 |
Roux, Anthonie P. | Die vlammende stad | Slapband punte bietjie omgekrul en name voorin | 3de druk, 1988 | R30 | |
FR.SON.005/11/16 | Roux, Jaybee | Wilde lote | Slapband nog mooi en netjies een punt van voorblad effens opgekrul | 1ste uitg 2008 | R55 |
502/2012/LOO | Roux, Sophie | Blinde wysheid (Morester biblioteek nr 19) | Hardeband sonder s.o naam voorin boek nie meer mooi | 1946 | R15 |
1770/2011/TIM | Roux, Sophie | Fyn en broos | Hardeband sonder s.o. skaafmerke op voorblad, name voorin geskryf en stempel van vorige eienaar | 1937 | R40 |
Roux, Sophie | Vreemde misverstand | Hardeband sonder s.o. Stempels in boek en handtekening voorin | 1954 | R30 | |
THEU | Rudolph, C.F. | Die vliegende Hpllander | Hardeband sonder s.o. | 1950 | R70 |
1828/2012/JEU | Rupert, Rona | By Omdraai verby | hardeband met s.o. nog baie mooi | 1ste druk, 1970 | R100 |
FR.HEL | Rutgers van der Loeff-Basenau | Die kinderkaravaan (LIBRI-reeks nr XXXVI) | Hardeband ou skoolboek nog redelik skoolstempel pragtige sketse in swart en wit | 1962 | R50 |
FR.HEL | Rutgers van der Loeff-Basenau | Die kinderkaravaan (LIBRI-reeks nr XXXVI) | Hardeband ou skoolboek nog redelik skoolstempel pragtige sketse in swart en wit | 1962 | R55 |
FR.HEL | Rutgers van der Loeff-Basenau | Die kinderkaravaan (LIBRI-reeks nr XXXVI) | Hardeband ou skoolboek nog redelik skoolstempel pragtige sketse in swart en wit | 1962 | R60 |
FR.GRA.004/2/17 | Rutgers van der Loeff, Ann (UIt Nederlands vertaal deur Ria du Toit) | Noodlanding in die berge (Oorspr titel : Amerikaans Avontuur - 1972 | Hardeband met s.o. in puik splinternuwe toestand | 1ste uitg 1975 | R60 |
Ryger, R.R. | Die spoed van die lewe | Slapband | 1ste uitg 1994 | R50 |