| FT.NUUT | Tapuch, Mimi | Ons eilandmense het 'n storie (Robbeneiland) | Sagteband splinternuut | 1ste druk, 2009 | R100 |
| CHA | Te Groen, Sanet | Agter die groen luike | Hardeband met s.o. nog mooi naam voorin boek in puik toestand | 1954?? | R50 |
| Te Groen, Sanet | Pardon Mijnheer | Hardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig | 1952 | R25 |
| CHA | Te Groen, Sanet | Vergewe my | Hardeband met s.o. pragtige skets op voorblad | 19?? | R25 |
| 1956/2012 | Tempelhoff, Johann | Liefde vir Celia | Hardeband sonder s.o. naam van vorige eienaar voorin | 1951 | R25 |
| Terblanche, H.D.A. | Langs donker denne | Hardeband sonder s.o. rug beskadig | 1944 | R20 |
| HEL | Theron, Miemie-Louw | Op eie wieke | Hardeband rug met sellotape herstel leeskopie | 4de druk, 1943 | R15 |
| FT.SON.063/11/16 | Theron, Wilreza | Haaitemmer (Romanza reeks) | Sagteband in nuwe toestand | 1ste uitg 2011 | R25 |
| CHA | Thom, Charl | As die geeste kwaad is (KLUB 707) | Hardeband met s.o. nog in mooi toestand, stempel van biblioteek voorin | 1ste uitg, 1980 | R20 |
| 113/2011/BOK | Toerien, Barend | Augustus in Moskou: 'n reisverhaal | Sagteband nog mooi en skoon | 1ste uitg, 1992 | R45 |
| FAS | Toerien, Barend | Augustus in Moskou: 'n reisverhaal | Sagteband nog mooi en skoon | 1ste uitg, 1992 | R35 |
| DEN | Troskie, Anchien | Die besoeker | Sagteband puntjies van boek effens gebuig boek verder netjies en skoon | 1ste uitg, 2010 | R55 |
| FT.SON.062/11/16 | Troskie, Anchien | Nooit is 'n lang lang tyd | Sagtebnd in redelike toestand puntjie van voorblad effens gebuig | 1ste uitg 2008 | R70 |
| FT.DON013/1/7/15 | Twain, Mark | Die avonture van Tom Sawyer (LIBRI-REEKS nr VI) | Hardeband sonder s.o. naam van vorige eienaar voorin gestempel | 1953 | R56 |
| Uys, Liesbet | Nimf van die berg | Hardeband sonder s.o. in rooi kokipen gekrap op titelbinneblad boek verder skoon en mooi | 1970 | R15 |
| Uys, Theunis | Hoeka se dinge uit Toeka se tyd: Op ou spore deur Namakwaland | Sagteband splinternuut, vorige boekwinkel se plakker voorin | 2008 | R130 |
| 358/2012/FRI | Uys, Tim | Vir vis en vaderland | Slapband nog so goed as nuut , stempel van vorige boekwinkel voorin | 1ste druk, 2005 | R50 |